)
Hoërskool Langenhoven kry adjunkhoof

Mnr. Abrie Cronje, afkomstig van Bloemfontein, is as adjunkhoof van Hoërskool Langenhoven in Riversdal

Ligbron 0/16A netbalspan is derde in Mpumalanga

Die netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Vrydag en Saterdag, 8 en 9 Junie 2018,

Liggie Chess Player won silver

Shraddha Agre from Ligbron Academy of Technology in Ermelo, won the silver medal in the u/18 girl’s

Drie Ligbron B-rugbyspanne gekroon as Mpumalanga Kampioene

Die Blou Gholf rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 9 Junie 2018, groot

Ligbron Akademie hokkiespanne behaal goeie uitslae by poel-uitspele

Die hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het die afgelope naweek op verskeie plekke

Paul Roos Gynmasium MTB

PRG MTB took part in the first SPUR MTB league race for the season and was it a muddy affair! The race took

Laerskool Outeniqua dogtershokkie

Die 0/13A hokkiedogters van Laerskool Outeniqua in George bedank mnre Johan Willemse en Piet Willemse van Jireh Foods, asook Grant Thornton Ouditeure vir hul borgskap vir 2018. Agter v.l.n.r. Mnr…

Leerders van Laerskool Outeniqua presteer tydens Jong Musikante konsert

Baie geluk aan die volgende twee leerders van Laerskool Outeniqua in George wat pragtig presteer het tydens die Jong Musikante konsert wat aangebied is deur die George Munisipaliteit.    V.l.n.r. Henco…

Rugbyseuns van Laerskool Outeniqua in SWD-spanne opgeneem

Laerskool Outeniqua van George is trots op die rugbyseuns wat in SWD spanne opgeneem is. v.l.n.r. Lee-Mar Pedro (XV-tal), Laurenze Laminie (Cravenweek), Wihann Cloete (XV-tal) en Zander Nel (XV-tal)

Hoërskool Outeniqua leerder met SA Junior Atletiekspan na Finland

Baie geluk aan Meike Strydom, Gr 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, wat vanaf 10-15 Julie aan die 2018 “IAAF World Junior Track & Field Championships” in Finland gaan…

Kwaggas is trots op hul atletieksterre

Hoërskool Outeniqua in George is baie trots op hul atlete wat aan die “ 2018 AUSC Region 5 Games”  gaan deelneem. Op die foto VLNR is drie Kwaggas, Simonn Swanevelder,…

HOËRSKOOL PUNT ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2018

Baie geluk aan Marina Barnard (4de: Gr. 10 – 12 Huistaal onvoorbereid) en Lucia Pauw (1e: Gr. 8 – 9 Huistaal onvoorbereid) wat onder die Top 10 van die semifinale…

St John’s DSG Comrades Marathon runners

St John’s D.S.G. will once again be cheering on their 6 staff members who are running the Comrades Marathon this

SUPERSTAR IN CURRO KRUGERSDORP MIDST

Gabby de Gama, Grade 6 learner at Curro Krugersdorp has been selected to play Annie in the theater production

Hoërskool Drie Riviere Gr 11’s maak Sushi

Hoërskool Drie Rivier van Vereeniging se Gasvryheidstudieklas het onlangs, onder leiding van Sjef Pieter Hallmanns, 

Hoërskool Drie Riviere vier Moedersdag

Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging het onlangs ‘n Manjifieke Moedersdagtee aangebied.  Baie dankie

Glenwood High CharterQuest CFO Case Study Competition

Nicholas James Hardman (17), Calhan Jones [Team Leader] (17) and Mhlengi Lushaba (16) from

Hoërskool Punt Netbal

Hoërskool Punt, Mosselbaai, het onlangs deelgeneem aan die Wes-Kaap Top Skole Netbaltoernooi. Die uitslae was as volg o/14 Hoërskool Punt vs Hoërskool Bloemhof: 6 – 20 Hoërskool Punt vs Hoërskool…

St Charles College Comrades Marathon Assembly in the Prep School

In anticipation for the Comrades Marathon, two of our staff members and Comrades Marathon runners Mr Chad

Hoërskool Ermelo presteer by Artisticulta-Redenaars

Op 25 April 2018 het die Erries deelgeneem aan die Artisticulta-Redenaars Nationale Uitdunne te EHS.

Hoërskool Ermelo-netbal – naaswenners in Gert Sibande-liga

Die afgelope paar weke het uitspele vir die Gert Sibande-liga vir Groot skole plaasgevind en die Erries se netbal

Hoërskool Ermelo hokkie presteer in kwartfinale-uitspele

Die tweedespan hokkiedogters neem deel aan die Mpumalanga kwarteindrondte op Hoërskool Volksrust se velde.

Hoërskool Ermelo rugby presteer in kwartfinale-uitspele

Die Erries se rugbyspanne het die afgelope Saterdag, 2 Junie 2018, aan die kwartfinale rondte van Mpumalanga

Hoërskool Ermelo-rugbyspelers gekies vir AVS-spanne 

Baie geluk aan die volgende seuns van Hoërskool Ermelo wat, na ‘n reeks proewe, gekies is vir die o/19 AVS-span:

Glenwood High School Cambridge Learner Awards

One hundred and nineteen students from 46 schools in South Africa have received prestigious awards from

Learner of Northern Cape High School performs in De Beers English Olympiad

Silje Fredericks, a grade 11 learner from Northern Cape High, participated in the De Beers English Olympiad and received a silver certificate.  Congratulations Silje!

Hoërskool Cradock hokkie vs. Hoërskool Aliwal-Noord

 Die hokkiedogters van Hoërskool Cradock het die afgelope Saterdag gemengde welslae op die hokkieveld behaal

Hoërskool Cradock rugby vs. Hoërskool Aliwal-Noord

Op die rugbyveld van Hoërskool Cradock het die Kwaggas die afgelope Saterdag goeie uitslae gelewer.teen

Hoërskool Cradock netbal vs. Hoërskool Aliwal-Noord

Hoërskool Cradock se sportspanne het die afgelope naweek op hul tuisveld teen die spanne van Hoërskool

Hoërskool Cradock rugby kry nuwe borgskap

Toeskouers wat onlangs ‘n CHS rugbywedstryd bygewoon het sou opmerk dat die eerste rugbyspan van

Alumni-beampte – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se Beheerliggaam het die pos van Alumni beampte geskep en wil graag

Primêre Skool Worcester netbal

Baie geluk aan Hanneke du Plessis van Primêre Skool Worcester wat vir die 0/12 Wynland (Boland) Netbalspan

Ligbron Akademie deur na ATKV Redenaars semi-finale

Baie sterkte aan die vyf leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo wat deurgedring het na die

St Andrew’s School for Girls Dancing News

 Hannah Paget, a grade 6 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, participated in the Dance Star

Hoërskool Hans Moore presteer tydens Oos-Rand Kunstefees

Die Moories van Benoni het behoorlik presteer tydens die Oos-Rand Kunstefees!!!!! Dodo Nyoka?? het ‘n tweede

Paul Roos Gimnasium Rugby teen Oakdale

Die PRG, Stellenbosch, se 1ste XV het voor die wedstryd geweet dat dit ‘n groot uitdaging teen Oakdale op die

Vereeniging Gimnasium o/19 Netbal Sedibeng Ligawenners

Vereeniging Gimnasium se o/19A netbal dogters is die Sedibeng Ligawenners.

Vereeniging Gimnasium hokkie o/16 Ligawenners

Vereeniging Gimnasium se o/16 hokkie seuns is die Sedibeng Ligawenners.

Hoërskool Punt rugby v/s George High School

Hoërskool Punt van Mosselbaai se rugbyspanne het op 2 Junie in Mosselbaai teen die spanne van George High School te staan gekom: Die uitslae was as volg: o/14 wen 29-14…

Netball success for Edgemead High School Girls

Four of Edgemead High Schools netball girls have been selected to represent Western Province Netball. From left to right:  Savannah Meester, Rosemary Kawaza, Caritas Kawaza and Caitlin Bell on being selected…

Michael Moreland of  Edgemead High School

Another success story from Edgemead High School. Congratulations to Micheal Moreland on being selected to represent WP in the u/18 Hockey team.  

Jordan Stopforth and Liam Ford of Edgemead High School

Various successes we have celebrated at Edgemead High School recently. Jordan Stopforth and Liam Ford who have been selected to represent South Africa at the u/15 Baseball/Softball Confederation World Cup to…

Jan van Riebeeck maak geskiedenis

Hoërskool Jan van Riebeeck is sedert Julie 2017 ‘n Cambridge Associate School, wat beteken dat leerders van graad 10 – 12 die geleentheid het om ‘n internasionale kwalifikasie te verwerf.…

Glenwood High School Matric Dance 2018

The Glenwood High School in Durban’s hall was beautifully decorated with a Winter Wonderland theme.

Glenwood High School Coca-Cola South African U/19 Cricket squad

Thamsanqa Kumalo (KwaZulu-Natal Dolphins), currently in Grade 12 at Glenwood High School in Durban, has

Nellie-redenaars se praat nog lank nie op nie

Vier en twintig redenaars van Hoërskool Nelspruit het onlangs aan die eerste ronde van die  ATKV Redenaars in

Hoërskool Nelspruit se debatspanne gaan van krag tot krag

Hoërskool Nelspruit spog vanjaar met ‘n rekordgetal debatspanne.  Sewe senior en vyf  junior NHS-spanne het

St Andrew’s School for Girls swimming

St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, pupils Jenna Pearse, Kerryn Herbst and Hannah Robertson have been

Hoërskool Nelspruit leerderpresteer in padfietswedren

Sias Joubert van Hoërskool Nelspruit het Sondag 6 Mei aan die 100 Cycle Challenge in Germiston deelgeneem.

Hoërskool Nelspruit Provinsiale spelers in hokkie, rugby en netbal

Verskeie hokkie-, rugby en netbalspelers van Hoërskool Nelspruit het onlangs verskeie provinsiale spanne