Tumelo Moremi in WP Akademie XV-Span
Tumelo Moremi is in die 2018 WP onder 18 Akademie-week rugbyspan opgeneem. Die 2018 Coca Cola Craven- en Akademieweek vind vanaf 8 – 14 Julie in die Paarl by Hoër Jongenskool Paarl…
Sterkte aan Zeney en Nicola
Sterkte aan Zeney en Nicola van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria wat oppad is na Finland vir die IAAF
Hoërskool Robertson Boland o/18 Cravenweekspan
Albert Bruwer van Hoërskool Robertson is gekies vir die Boland 0/18 Cravenweekspan. Die Cravenweek vind 9-
Paul Roos Gymnasium rugby
PRG, Stellenbosch, 1st XV Coach Marinus Pretorius speaks about the achievements and philosophy behind the
Kerry Herbst participated in the Mare Nostrum Gala
Kerryn Herbst, a grade 10 pupil at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, participated in the Mare
Hoërskool Robertson Karate
Hoërskool Robertson is baie trots op Marli Burger, Oliver Ward, Christopher Ward, Nicky Jansen, Johandre Damons
Liggies presteer tydens ATKV Redenaars Mpumalanga finaal
Vyf leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Saterdag, 8 Junie 2018, deelgeneem aan die
Ligbron seunshokkiespanne behaal goeie uitslae
Die o/14, o/16 en eerste seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope
Hoërskool Drie Riviere Rugbyspeler blink uit!
Thabang Mahlasi van Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging, is vir die tweede agtereenvolgende jaar gekies vir
DF Malan onder-neem uittog na Zambië
‘n Groep van 13 Dee-Effers en 2 oud-Dee-Effers, onder leiding van mej. C. Wepener, onder-neem weer vanjaar die opwindende uittog na Zambië vir die Zambië-gemeenskapsavontuur 2018. Die groep besoek die…
Hoërskool DF Malan se Justin Beck
Ons eie Justin Beck (graad 12) toer vanjaar na Amsterdam. Hy vorm deel van die “Puntfest Invitational Cricket Team” en is bloot op meriete gekies om deel van die span…
Simon Steyn van Hoërskool DF Malan
Simon Steyn in Graad 9 het die afgelope naweek in die finaal van die Gemini Sangkompetisie deelgeneem. Hy het in die “Country”- en “Sound and Look”-kategorieë twee eerste plekke en…
Lana Janson van Hoërskool DF Malan
Lana Janson het vroeër vanjaar by die “Junior Nationals” vir swem in Durban deelgeneem. Daar het sy brons medaljes vir 50 en 100m-borslag asook 4x100m “free relay” verower. Lana het…
Hoërskool Robertson netbal
Ro-Ann Fortuin van Hoërskool Robertson is gekies vir die Kaapse Wynland o/17-span wat teen 6 ander distrikte
Nog ‘n Errie in AVS-span!
Hoërskool Ermelo is trots op Justin McLaren wat ook gekies is vir die o/19 Bokkie-span.
Hoërskool Ermelo speel vir plek 1 en 2 – Mpumalanga-finaal
Vier uit vyf Errie dogtershokkiespanne speel vir plek 1 en 2 Mpumalanga-finaal
St Charles College Old Boys Day 2018
On Saturday, 16 June 2018, St Charles College in Pietermaritzburg, celebrated their annual Old Boys Day. It was
Vier Liggie hokkiespanne dring deur na Noordvaal uitspele
Die Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se dogters hokkiespanne het Saterdag, 16 Junie 2018, op
Leerder van Hoërskool Nelspruit presteer in Engelse Olimpiade
Hoërskool Nelspruit se hoofdogter, Liesl Hartley, het onlangs aan die Engelse olimpiade (eerste addisionele taal)
Hoërskool Robertson buitesport-prestasies
BIATHLE: Baie geluk aan Jean-Mari Terblanche, Ameli Bruwer, Juan Drotschie en Jacobus Uys van Hoërskool
Glenwood High School Cycling
Jayden Moolman (Grade 8) from Glenwood High School in Durban, participated in the Sugar Rush Mountain
Glenwood vs Maritzburg College
GLENWOOD HIGH SCHOOL SPORT RESULTS vs MARITZBURG COLLEGE
DogzCool visits the St Charles College Prep School
‘DogzCool’ had the boys and staff of the Prep School mesmerized earlier this week when they put on a dog show.
Laerskool Eureka in Kimberley het Bokkoors
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ posts_number=”10″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17631,17632,17633,17634,17635,17636,17637,17638,17639,17640″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
6 Van Laerskool Outeniqua se leerders word opgeneem in die Eden skaakspan
Hierdie skaakspelers van Laerskool Outeniqua is opgeneem in die Eden-span wat vanaf 16 tot 20 Desember 2018 aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioensskappe in Boksburg gaan deelneem. Voor: Enrico Michaels, Renée…
Laerskool Outeniqua rugbyspelers opgeneem in SWD-spanne
Laerskool Outeniqua van George is trots op die rugbyseuns wat in SWD spanne opgeneem is. v.l.n.r. Lee-Mar Pedro (XV-tal), Laurenze Laminie (Cravenweek), Wihann Cloete (XV-tal) en Zander Nel (XV-tal)
Laerskool Outeniqua wenners van “Sing in harmonie”
Laerskool Outeniqua van George se Skoolkoor is op Sondag, 10 Junie, aangewys as die wenners van hulle episode in die bekende “Sing in Harmonie”. Hierdie landswye koorkompetisie bied aan kore…
Hoërskool Upington se Redenaarstoekoms skitter
Jolize Swanepoel, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Upington, is op pad na die nasionale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie. Sy het saam met twee ander Hoërskool Upington-leerders aan die semi-finale…
Hoër Jongenskool Paarl toer na Engeland
Hoër Jongenskool in die Paarl se o/19-, o/17- en o/15-krieketspelers toer vanaf 20 Junie tot 5 Julie na Engeland.
Hoërskool Punt, Mosselbaai, WISH-projek
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] WISH (Wees Iemand Se Held) is ‘n gemeenskapsprojek van Hoërskool Punt in Mosselbaai. Leerders deel gereeld kruideniersware en toiletware uit aan behoeftige gesinne in hul skoolgemeenskap. WISH…
Theodore Pauw en Louise Goethals van Hoërskool Jan van Riebeeck
Twee graad 12-leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck, Theodore Pauw en Louise Goethals, het twee posisies in die Top 15 van die De Beers Engels Nasionale Olimpiade losgeslaan. Dit is…
Laerskool Eureka ATKV Redenaars
Baie geluk aan die deelnemers van Laerskool Eureka in Kimberley wat aan die semi-finale rondte top-tien deelgeneem het. GRAAD 4 – 5 Huistaal 5. Denike Strydom Laerskool Eureka GRAAD 6…
Laerskool Eureka Radikale Redenaars
Baie geluk aan elke spreker van Laerskool Eureka in Kimberley wat deelgeneem het aan die redenaarsfees. Die Streeksfinaal vind plaas op 8 SEPTEMBER 2018 te Laerskool Staats in Kimberley en…
Laerskool Eureka, Kimberley, Netbal
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie geluk aan ons 0/12A en 0/13A Netbalspelers wat gaan deelneem aan die Noord-Kaap Finale rondte 2018 in Upington. [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/06/Laerskool-Eureka-Kimberley-Netbal-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…
JG Meiring High School WP Majorette Championships
Jenna Booth and Skye Reynolds from Protea Heights Academy in Cape Town, participated at Western Province majorette championships this past weekend. They participated as part of the JG Meiring High…
Laerskool Park redenaars
ATKV Redenaars 2018 Semi finaal se uitslae is bekend gemaak. Mienke Vorster van Laerskool Park in Mosselbaai het in die Top Tien geëindig van die Suid- en Oos-Kaap streek. Werklik…
Hoërskool Punt Kuns
Chanté van der Spuy van Hoërskool Punt in Mosselbaai het hierdie pragtige kunswerk geskep. Chanté in een van Punt se graad 11 kuns-leerders.
Hoërskool Outeniqua: Kwaggas spog met 9 Eden Netbalspelers
Kwagga Netbal spog hierdie jaar met 9 spelers wat in Eden netbalspanne verkies is. Hierdie groep dogters gaan van 12 Julie tot 14 Julie deelneem aan die Inter-distrik toernooi te…
Dasse-hokkie hou skool se naam hoog
Andrie Swart, Zanell Warner, Elizmarie Solomon en Christiaan Schabort, uitblinker hokkiespelers van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is na afloop van ‘n hele paar stresvolle proewe in Edenspanne opgeneem. Andrie, Zanell…
Dasse-netbalspelers presteer
Elf van Hoërskool Langenhoven se netbalspelers is na afloop van die Eden Proewe in die Eden-spanne opgeneem. Hierdie Dasse gaan vanaf 12 – 14 Julie, te Wellington, in die verskillende…
Dasse-personeel woon kongres by
Agt lede van Hoërskool Langenhoven in Riversdal se personeel en een personeellid van Laerskool Volschenk het vanaf 1-3 Junie ‘n Onderwyskongres (Summit) te Stellenbosch bygewoon. Education Summit is dié kongres…
Hoërskool Punt netbal
Sanchia-Lee Bernardo van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is ook in die Wes-Kaap o/18 Netbalspan, wat van 24 tot 29 Junie in Boksburg aan die SASN All Ages Toernooi gaan deelneem, ingesluit.…
Kwagga gekies vir OPP-rugbyspan
Delaré Schoeman, ‘n matrikulant van Hoërskool Cradock, is onlangs gekies vir die o/19 OPP-rugbyspan. Delaré
Hoërskool Cradock koester die kunste
CJ Langenhoven het eenmaal gesê: “Om te lewe is ‘n kuns”. By Hoërskool Cradock is hierdie woorde sigbaar in
Cradock Hoërskool Gholfdag
Op Saterdag 09 Junie 2018, het die Cradock Gholfbaan gewemel van spelers wat deelneem aan die jaarlikse CHS
St Andrew’s School for Girls Music
Tanya Zhu, a grade 5 pupil at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, has been awarded 2 trophies for the
MEC of Health visits Glenwood High School
We welcome Mr Linda Zondi, Old Boy, back to our school this morning. Mr Zondi has left a rich legacy at
Glenwood High School Rowing
Grant Kennard (Grade 12) at Glenwood High School in Durban, has been awarded KZN colours for Indoor












