)

Liggies presteer tydens ATKV Redenaars Mpumalanga finaal

Vyf leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Saterdag, 8 Junie 2018, deelgeneem aan die Mpumalanga finaal van die ATKV Redenaars Kompetisie wat by HTS Witbank plaasgevind het.  Die volgende Liggies het deelgeneem: Daniel Korff, Simone Stapelberg, Marezel kriek, Zack Bosman en Marius Ferreira.  Baie geluk aan Simone Stapelberg wat ‘n 3de plek in die onvoorbereide afdeling vir gr. 10-12 behaal het en Marius Ferreira wat ‘n 10de plek in die afdeling behaal het.

Foto bo: Marius Ferreira en Simone Stapelberg

Die Liggies is baie trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal