)

Hoërskool Langenhoven kry adjunkhoof

Mnr. Abrie Cronje, afkomstig van Bloemfontein, is as adjunkhoof van Hoërskool Langenhoven in Riversdal aangestel.

Mnr. Cronje was verbonde aan HTS Louis Botha en was gedurende sy tyd daar departementshoof, interne adjunkhoof en waarnemende skoolhoof. Hy het sy B.comm (finansiële bestuur en rekenaarstudie), gevolg deur ‘n nagraadse onderwys sertifikaat (HOD), aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, verwerf. Hy verwerf ook sy B.Ed (Hons) Onderwysreg en Onderwysbestuur in 2016.

Hy het ‘n passie vir kinders en sien uit na die nuwe uitdaging. Daar word vir hom baie voorspoed en sukses vir die toekoms toegewens!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal