)
Matrieks 2022/ Matrics 2022 – Eksamen/ Exams

Matrieks 2022/ Matrics 2022. Gebed vir Matrieks se laaste eksamen op skool. Prayer for Matrics writing their final exams at school. Schools That Rock wens julle sterkte en seën toe…

Potchefstroom Gimnasium – Vereer Matriekklas van 2022

Potchefstroom Gimnasium. “Matriekklas van 2022, dit was ons voorreg om julle te vereer en afskeid te neem tydens julle prysuitdeling en erediens. Ons is trots op die jongmense wat julle…

Hoërskool Jim Fouché – JF Matrieks 2022 groet op laaste dag

Hoërskool Jim Fouché. Dit was ‘n voorreg vir JF om ‘n besondere groep jongmense te groet! Hoërskool Jim Fouché se matrieks van 2022 het hul laaste dag afgesluit met Elvis…

Hoërskool Fichardtpark – Matriekklas van 2022 groet

Hoërskool Fichardtpark. ‘n Besonderse afskeid van ‘n uitmuntende matriekklas. Die matriekklas van Hoërskool Fichardtpark van 2022 is tydens ‘n spoggeleentheid deur mede-Fichies, ouers en onderwysers gegroet. In ware Fichie tradisie…

Vrystaat Krieketspan – Laerskool Truida Kestell leerders in span

Vrystaat Krieketspan. Abi Tshonti en Bernard Saaiman is leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem. Beide is gekies om deel te wees van die Vrystaat Krieketspan. Free State Cricket. Abi Tshonti…

Hoër Landbouskool Marlow – Leerders skitter by Prysuitdeling

Hoër Landbouskool Marlow. Op Donderdag, 20 Oktober, het Hoër Landbouskool Marlow vir die eerste keer in twee jaar weer ‘n volwaardige prysuitdelingsfunksie aangebied. Leerders is tydens die geleentheid vereer vir…

FAK Geskiedenis Olimpiade – Leerders maak skoonskip

FAK Geskiedenis Olimpiade. In die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Nasionale Geskiedenis-olimpiade het leerders van regoor die land hul liefde vir geskiedenis bewys. Hulle het toetse afgelê wat aanlyn…

Erries Tennis – Hoërskool Ermelo hou suksesvolle Tennisaand

Erries Tennis. Op 13 Oktober het die Erries ’n gesellige tennisaand aangebied waar lede van die gemeenskap, asook Erries ’n baan kon borg vir ’n uur. Tennis het geseëvier en…

Breast Cancer Awareness Month – Saints Staff wear pink in support

Breast Cancer Awareness Month. On Friday, 21 October, St Charles College’ Staff were challenged to wear pink in support of Breast Cancer Awareness Month. In a massive show of support,…

Mpumalanga Krieket – Erries gekroon as Mpumalanga-wenners

Mpumalanga Krieket. Hoërskool Ermelo se tweede krieketspan het op 20 Oktober in die Mpumalanga-finaal teen Hoërskool Nelspruit te staan gekom. Tydens EHS se kolfbeurt het die paaltjies aanvanklik gereeld geval,…

Toneelfees – Hoërskool Witteberg Op Die Planke Finaal

Toneelfees. Drie van Hoërskool Witteberg se Tienertoneelgeselskappe het deurgedring na die nasionale finaal Op Die Planke Toneelfees. Dit is op 15 Oktober aangebied. Die toneelstuk Verspeelde Tyd eindig tweede by…

Krieket – Albert Viljoen behaal 100 tal in wedstryd

Krieket – Albert Viljoen van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem, het op 17 Oktober ‘n krieket wedstryd gespeel teen Wilgerivier. Hy het hom baie goed gekwyt van sy taak en…

Prize Giving – Grey College Secondary School’s learners honoured

Prize Giving. Grey College Secondary’s learners were honoured for outstanding achievements at this year’s prize-giving. Various accomplishments were honoured in academic, culture and also sports fields. The boys received recognition…

Errie Leiers 2023 – Hoërskool Ermelo leiers word bemagtig

Errie Leiers 2023. Tydens vier dae van laataande en vroegoggende, het die Errie leiers van 2023 gekook met nuwe idees om EHS in 2023 na groter hoogtes te lei. Hulle…

Noord-Kaap Mini Masters Tennis – Juan Erwee O.12 Kampioen

Noord-Kaap Mini Masters Tennis. Juan Erwee, is ‘n leerder van Hoërskool Hoopstad. Hy is onlangs gekroon as die Noord-Kaap Mini Masters o.12 Tennis Kampioen! Northern Cape Mini Masters Tennis.  Juan…

Graanveld Krieket – Laerskool Truida Kestell naaswenners

Graanveld Krieket. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se krieketspan het as naaswenners by die Graanveld Super 12 krieket reeks geëindig. Die spanlede is Abi Tsonnti, Bernard Saaiman, Andries Rautenbach, PJ Strauss,…

Monoloog Fees – Natasja Ferreira 2de by Nasionale Fees

Monoloog Fees. Natasja Ferreira van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 15 Oktober deelgeneem aan die Nasionale Monoloog Fees. Leeuwenhof Akademie in Gauteng was gasheer vir die fees. Sy het ‘n…

Op Die Planke Monoloogfees – Hoërskool Witteberg presteer

Op Die Planke Monoloogfees. Hoërskool Witteberg se leerders het op 15 Oktober aan die Op die planke Monoloogfees deelgeneem. Hoëskool Witteberg spog met tien plekke onder die Top drie. Witteberg…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Leerders presteer in skiet

Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Elouise Snyman en Luane Fick is albei leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Elouise het op 15 Oktober ‘n tweede plek vir Juniors in die Senior Limited Bolt…

Salix-Sangers – Hoërskool Die Wilgers sing nasionale a capella

Salix-Sangers. Die Salix-sangers (Salix – Latyn vir Wilgerboom) is oorspronklik deur juffrou Erna Grove in 1985 gestig. Dit is jare later weer, deur een van haar oud-leerders wat ook nou…

Oppie Tong af – Primêre Skool Truida Kestell leerders blink uit

Oppie Tong af – Drie leerders van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het uitgeblink in Oppie Tong af. Die leerders wat deurgedring het na die Nasionale finaal is: Isabella Kock…

Curro Hazeldean – Outperforms at National Top 14  Athletics Competition

Curro Hazeldean. Celebrations are still in full swing at Curro Hazeldean in Pretoria East. The athletics team outperformed several other schools at the North vs South National Top 14 Athletics…

Hoër Landbouskool Boland – Matrieks presteer by Prysuitdeling

Hoër Landbouskool Boland. Hoër Landbouskool Boland se matrieks maak hul skool trots. Harde werk word beslis beloon. Die Top vyf matrieks: Hannes van Wyk (DUX-leerling 2022) Connie Nieuwoudt Albert Joubert…

Op die planke – Primêre Skool Jordania spog met wenners

Op die Planke – Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het op 16 Oktober deelgeneem aan die Nasionale finaal. Leeuwenhof Akademie het “Op die planke” aangebied. Jorries het in hul onderskeie grade…

Entrepreneurs – Laerskool Truida Kestell na Provinsiale kompetisie

Entrepreneurs. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem gaan deur na na die provinsiale Entrepreneurs kompetisie. Dit vind op 19 en 20 Oktober in Bloemfontein plaas. Die leerders is Joma…

Erries Oppie Tong Af – Hoërskool Ermelo presteer nasionaal

Erries Oppie Tong Af. Vier Erries het Hoërskool Ermelo op 13 en 14 Oktober verteenwoordig by die Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie se nasionale finaal. In die Afrikaanse afdeling het die leerders as…

Hoërskool Witteberg – Witteberg hou hul jaarlikse Kultuur Gala-aand

Hoërskool Witteberg. Dinsdag, 18 Oktober, was daar groot opgewondenheid by Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Die jaarlikse kultuur gala-aand is aangebied. Op die aand is verskeie Wittebergers se talente op een verhoog…

WOW Spelfees – Vier Erries neem deel aan Finaal

WOW Spelfees. Die voorreg het vier van Hoërskool Ermelo se spellers te beurt geval. Hulle kon 15 Oktober deelneem aan die Sanlam WOW Spelfees se nasionale finaal. Die finaal is…

Grey/OMS Athletics Meet – Eunice athletes did exceptionally well

Grey/OMS Athletics Meet. Six athletes of Eunice High School, Bloemfontein, competed in the Grey/OMS Athletics Meet. They did exceptionally well. Congratulations to the following girls: Elizabeth Fick (u14) – 1st…

Hoërskool Linden – Jaarlikse Kultuurprysuitdeling

Hoërskool Linden. Hierdie week het Hoërskool Linden se jaarlikse Kultuurprysuitdeling plaasgevind. Die spoggeleentheid het hul kultuur leerders se prestasies en deelname vereer. Die volgende toekennings is ook op die aand…

Con Spirito Debatfinaal – Twee Errie-debatspanne onder top 10

Con Spirito Debatfinaal. Die plekplasings van vanjaar se Con Spirito Debatfinaal kompetisie se nasionale finaal is onlangs bekend gemaak. Die kompetisie het van 28 tot 30 September plaasgevind. Vier Errie-debatspanne…

Muurbal – Joël Rix van Witteberg Nr een O.16 in Suid-Afrika

Muurbal. Joël Rix, ‘n Graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, beklee tans die 1ste plek in Suid-Afrika vir seuns o.16 Muurbal. Rix het vanaf 14 tot 16 Oktober aan…

OVK – Ondersteuning aan Hoër Landbouskool Marlow

OVK. Wanneer Marlow se seuns besig is met opleiding in die wolskuur kan mens nie help om te gaan stilstaan by hierdie prentjie nie!! Die opleiding wat Hoër Landbouskool Marlow…

Landbou – SWASA kursus by Augsburg Landbougimnasium aangebied

Landbou. BKB het vanjaar vir die eerste keer die gewilde SWASA kursus in Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se wolskuur aangebied. Hierdie kursus gaan onder andere oor die volhoubare bestuurspraktyke van skaapboerdery.…

Kunswedstryd – Tien Erries nasionale item wenners by Con Spirito

Kunswedstryd – Hoërskool Ermelo is besonder trots op tien Erries. Hulle is vanjaar tydens die landswye Con Spirito Kunswedstryd as nasionale item wenners aangewys is. Die leerders het eers aan…

Akademiese Prestasies – BVHS kondig top 10 leerders aan

Akademiese Prestasies – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul top 10 leerders van Graad 8 tot Graad 12 vir die derde kwartaal aangekondig. Graad 12: Leerders wat uitstekend gevaar het in…

Toer na Egipte – Hoërskool Ermelo onderneem ‘n toer

Toer na Egipte. Tien EHS-leerders het die voorreg gehad om ‘n toer na Egipte te onderneem. Die toer het vanaf 3 tot 12 Oktober geduur en die leerders is vergesel…

ATKV Junior Olympiad – Eunice’s Hannah van Marle 1st in the Free State

ATKV Junior Olympiad. Fifteen learners Of Eunice High School in Bloemfontein, placed in the Free State Top 20. It happened at the ATKV Afrikaans Junior Olympiad for Afrikaans first additional…

Kookwater Krieket – Hoërskool Fichardtpark O.19A vs HTS O.19A

Kookwater Krieket. Hoërskool Fichardtpark se O.19A krieket span het die rekordboeke herskryf met hul kookwater krieket tydens hul wedstryd teen HTS Louis Botha. Hoërskool Fichardtpark het eerste die kolf opgeneem…

Western Mounted Games – BVHS Leerders neem deel in Parys

Western Mounted Games. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vanaf 2 tot 5 Oktober in Parys deelgeneem. Carli Reynders, Michelle du Plessis, Marizaan van Zyl en Jano Smit hetby…

Krieket – Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Sentraal

Krieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se O.19B krieket span het Maandag Hoërskool Sentraal se O.19B span aangedurf. Sentraal het eerste gekolf en teken 103 lopies vir 5 paaltjies aan in hulle…

Oppie Tong af – Hoërskool Jim Fouché Redeneer tot by Presteer

Oppie Tong af. Vier van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders het deurgedring na die Nasionale Oppie Tong af kompetisie. Dit het op 13 Oktober in Centurion plaasgevind. Oppie Tong…

Paul Roos Sport – Paul Roosers blink uit in alle sportsoorte

Paul Roos Sport. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, kan gerus spog met ‘n paar van hulle sport, kulturele en akademiese kodes. Hulle het uitstekend gevaar tydens verskeie toernooie die laaste tyd…

Swem – Leerder van Primêre Skool Truida Kestell blink uit in swem

Swem – Lika Zietsman van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem, het Saterdag 24 September aan die Bullsharks swem gala deelgeneem. Dit het plaasgevind in Bloemfontein Sy het aan die volgende…

Curro Durbanville’s Got Talent – Audience blown away by the talent

Curro Durbanville’s Got Talent. On Saturday evening, 15 October 2022, the audience in a jam-packed Curro High School Theatre were undoubtedly blown away by the talent of the Top 22…

Grenville High School – Top Academic achievers term 3

Grenville High School. The top academic achievers from Grenville High School, term 3, has been announced. Grade 8: Letlotlo Mangwai, Mmakgomo Letsoalo, Olerato Bos, Siphosihle Mbele, Thireletso Dinokana, Ontlotlile Pilane,…

Junior Sportskiet – Eloise Snyman en Eckhart Meaker presteer uitstekend

Junior Sportskiet. Eloise Snyman en Eckhart Meaker is leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hulle het gedurende 7 tot 8 Oktober aan die SAJWV se Nasionale Junior Sportskiet kampioenskappe (o/16) deelgeneem.…

Mentorvennoot OSW – EHS-leerders as entrepreneurs by Snapspel gekroon

Mentorvennoot OSW. Die Erries het deelgeneem aan Snapspel – ‘n inisiatief van Mentorvennoot OSW. Dit is ‘n praktiese en interaktiewe besigheidsimulasie, Katsjiengville®️. Dit is gebaseer op die werklike bestuur van…

Final of Podiumpret – Truida Kestell’s Kai de Klerk won first prize

Final of Podiumpret. Kai de Klerk is in Grade 6 at Truida Kestell Primary School in Bethlehem. He won the first prize at the National final of Podiumpret for his…