Mpumalanga Skiet – Erries gekies vir span
Mpumalanga Skiet. Hoërskool Ermelo se skuts het aan die Mpumalanga Skiet finaal deelgeneem. Tydens die kompetisie het die Erries goeie tellings geskiet: Pieter de Beer skiet 1373 Dehandri Morkel skiet…
Voortrekkers – Hoërskool Sentraal Presidentsverkenner Toekenning
Voortrekkers. Sewe graad 12 leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hul Nasionale Presidentsverkenner toekenning ontvang. Dit is nadat hulle aan die vereistes van die Presidentsverkennerproses voldoen het. Baie geluk…
EHS Krieket Seisoen – Hoërskool Ermelo het seisoen geniet
EHS Krieket seisoen. Hoërskool Ermelo se O.15-seunskrieket het op Dinsdag, 16 Augustus, teen Hoërskool Oosterland te staan gekom. EHS boul eerste en Oosterland teken 150 lopies aan vir die verlies…
Rising Star Tennistoernooi – Oranje Primêr neem deel met vier spanne
Rising Star Tennistoernooi. Op Maandag, 8 Augustus, het vier spanne van Primêre Meisieskool Oranje aan die Rising Star Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Oranje se dogters het pragtige tennis gespeel en…
Mpumalanga-kunskompetisie – Errie kuns beste in Mpumalanga
Mpumalanga-kunskompetisie. Die Erries neem die afgelope agt jaar deel aan die Mpumalanga-kunskompetisie. Die kompetisie word deur die Departement van onderwys geloods. Elke jaar behaal die Erries plekke op die top…
Cape Town Eskom Expo – Camps Bay High School received Gold
Cape Town Eskom Expo. Camps Bay High School Gr 11 learners, Ntando Mambukwe and Sibulele Makalima, went home with Gold medals. They participated at the Cape Town Eskom Expo for…
Oos Vrystaat Krieket – Dertien Leerders gekies vir span
Oos Vrystaat Krieket. Dertien leerders van Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem is gekies vir die Oos-Vrystaat Krieket span. Die spelers van Primêre Skool Truida Kestell is Jacobus Beukes, Awert Viljoen, Ruben…
Drummie – JF Trompoppies presteer
Drummie – Hoërskool Jim Fouché se trompoppies van JF se Drummie klub het gekwalifiseer vir deelname aan die FDDCMSA se Nasionale Kampioenskappe. Die Kampioenskappe het onlangs in Bloemfontein plaasgevind. Agt…
UCT Irma Stern Museum – Camps Bay High Art learners included
UCT Irma Stern Museum. Camps Bay High School Grade 11 learners, Aamirah Smith and Mia Engels’s artworks have been selected for a prestigious Showcase at the UCT Irma Stern Museum. The Grade…
Mnr Boland 2022 – Boland Landbouskool wys Jan-Dirk Coetzee aan
Mnr Boland 2022. Hoër Landbouskool Boland van Paarl het hul Mnr Boland 2022 aangewys. Die wenners wat aangewys is: 1ste plek Jan-Dirk Coetzee 2de plek Jaccus Pretorius 3de plek Jandré…
Top 10 Akademie – Hoërskool Fichardtpark Graad 11
Top 10 Akademie. Hoërskool Fichardtpark stel hul Top 10 akademiese presteerders, Graad 11 van die tweede kwartaal bekend. Olga Kotze met ‘n gemiddeld van 91,75% Jaco Grobbelaar met ‘n gemiddeld van…
JF Junior Drummie Club – Leanné Hanekom excels at FDDCMSA
JF Junior Drummie Club. Leanné Hanekom is a learner at Jim Fouché Primary School in Bloemfontein. She is also a majorette athlete at the JF Junior Drummie Club. Leanné and…
Leerderraad 2023 – Hoërskool Fichardtpark nuutverkose Raad
Leerderraad 2023. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein kondig met trots hul nuutverkose leerderraad vir 2023 aan. Dogters: Lize Ackerman, Zanté Earle, Helen Fourie, Susan Fowler, Natasha Gertenbach, Junél Herbst, Cilethe Julies,…
Landloop – Jorries atlete gekies vir Oos Vrystaatspan
Landloop – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het ‘n hele aantal langasem atlete wat gekies is vir die Oos Vrystaat landloop spanne. Die seuns wat opgeneem is in die Oos…
Krieket – Jorries spelers opgeneem in Streeks-krieketspanne
Krieket – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem se 0/11 en 0/13 spelers is opgeneem in die Streeks- spanne. Die volgende o/13A spelers wat gekies is vir die Thabo Mofutsanyana Streeks-krieketspanne…
Landloop – Jorries atlete in Vrystaatspan
Landloop – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem spog met vyf landloop atlete wat gekies is vir die Vrystaat Landloopspan. Die volgende atlete verteenwoordig die Vrystaatspan: Dehan Cilliers Demaine van Deventer…
Gimnastiek – BVHS leerder presteer by Vrystaat kwalifiserende kompetisie
Gimnastiek – Ixoré Cilliers, leerder van Hoërskool Bethlehem Voortrekker het goed presteer in gimnastiek. Sy het op 20 Augustus deelgeneem aan die Vrystaat kwalifiserende Gimnastiek kompetisie. Ixoré is ingesluit in…
Hoërskool Bastion Rugby – Buffels Eerste Span het ongelooflike seisoen
Hoërskool Bastion Rugby. Hoërskool Bastion, Roodepoort, se rugby skitter. Dit was ‘n ongelooflike seisoen vir die Buffels Eerste Span! Met nuwe afrigters aan die stuur en ‘n groep nuwe spanlede,…
Vrystaat Landloop – Welkom Gimnasium atlete kwalifiseer
Vrystaat Landloop. Welkom Gimnasium se atlete het gekwalifiseer vir 13 Augustus se Vrystaat Landloop-byeenkoms. Die byeenkoms het in Bloemfontein plaasgevind. Welkom Gimnasium se atlete het goeie uitslae behaal. Hierdie atlete…
South African Schools Netball – Paarl Girls gets Top Award
South African Schools Netball. Each year there is a trophy up for grabs for the best performing school at the South African Schools Netball Championship. All age groups are also…
SA Short Course Swimming – Curro Durbanville Aquatics Excel
SA Short Course Swimming. Curro Durbanville Aquatics recently competed at the SA National Short Course Swimming Championship. The championship took place in Pietermaritzburg from 11 to 14 August. Curro Durbanville…
Malmesbury Veekunde Vasvrakompetisie – Augsburg Presteer
Malmesbury Veekunde Vasvrakompetisie. Augsburg Landbougimnasium het presteer by Malmesbury Veekunde vasvrakompetisie. Malmesbury se skaapstudiegroep het op Vrydag, 2 Augustus, weer hulle jaarlikse veekunde vasvrakompetisie aangebied. Tydens die “Stockman” kompetisie het…
Augsburg Landbougimnasium – Meer oor hul kontrei
Augsburg Landbougimnasium. Wat weet jy van Augsburg Landbougimnasium se kontrei, Clanwilliam? Van berg, see, vlakte en vallei? Waar kry jy nog ‘n Sederboom, anders as die Sederberg se boonste soom?…
Marilie Moolman tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché vs Cradock
Marilie Moolman tennistoernooi. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se meisies tennisspan het aan die negentiende Marilie Moolman tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Hulle speel teen Hoërskool Cradock uitgespeel vir die wisseltrofee…
AS Level Examination – St Charles College Matrics Final AS Level Exams
AS Level Examination. St Charles College, Pietermaritzburg, Matrics Sebastian Ridge, Ethan Powell and Stephen Lock on their Final AS Level Examination result of 97% for Mathematics. More school news: https://schoolsthatrock.co.za…
SA O.18A Rugbyspan – Landbouskool Oakdale se Marco Conradie in span
SA o.18A Rugbyspan. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, het bekendgemaak dat Marco Conradie, oftewel Tjoeps, ingesluit is in die SA O.18A Rugbyspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.oakdale.co.za/ Foto verskaf
ATKV Debat – Paul Roos Gimnasium presteer in finaal
ATKV Debat. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste seniorspan het in die ATKV Debat finaal teen Affies gedebatteer. Die finaal was by Buffelspoort en die onderwerp was: “Pleknaamsverandering bevorder versoening…
SA Lifesaving – Camps Bay learners help WC Team achieve Gold
SA Lifesaving. Two Camps Bay High School learners, Mathew Pincente in Gr 9 and Holly Smith in Gr 10 recently participated in the Inter-Provincial SA Lifesaving Championships. They are members…
Inter-schools Hockey 2022 – Victory for Sekondêre Meisieskool Oranje
Inter-schools Hockey 2022. Fresh from their triumph at the Fairtree Super12 Hockey Tournament, the unstoppable Meisieskool Oranje 19A Hockey team from Bloemfontein fought their way to a 5-0 win against…
Fisiese Wetenskap Konvensie – Fichies leerders neem deel
Vrystaatse Fisiese Wetenskap Konvensie – Agt leerders van Hoërskool Fichardtpark is uitgenooi na die 43ste Vrystaatse Fisiese Wetenskap Konvensie. Hulle was onder die top 50 Graad 11 en 12 leerders…
Western Cape Rhythmic Gymnastics – Camps Bay learner Champion
Western Cape Rhythmic Gymnastics. Ella Goddard in Grade 11 at Camps Bay High School, competed in the WC Rhythmic Gymnastics Champs. The championships took place over the weekend. Ella came…
Hokkie – Fichies presteer in Stadsliga
Hokkie – Hoërskool Fichardtpark se o/18 seunshokkiespan het op Dinsdag, 16 Augustus teen Hoërskool Jim Fouché hokkie gespeel. Hulle speel gelykop 1 elk in die stadsliga. Fichies verloor ongelukkig die…
Vyf Rand Gemeenskapsprojek – Hoërskool Witteberg Projek Groot Sukses
Vyf Rand Gemeenskapsprojek Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se jaarlikse R5 gemeenskapsprojek het vandag plaasgevind by verskeie inkopiewinkels in die dorp! Die skool se kaste loop oor en hul seëninge nog meer!…
Tienertoneel – Die Wonder in Alice-land op die planke
Tienertoneel – Hoërskool Fichardtpark het die Tienertoneel Die Wonder in Alice-land opgevoer. Met meer as 25 leerders op en agter die verhoog was die produksie ‘n reuse sukses. ‘n Ander…
Interskole Week – By Hoër Landbouskool Boland op die Plaas
Interskole Week. Dis Interskole-week by Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, op die plaas! Hulle open met skriflesing, gebed, geesvang en ‘n asemrowende sonsopkoms. Hoe bevoorreg! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za Meer…
Netbal – Hoërskool Robertson vs York, Curro Durbanville en Jakes Gerwel
Netbal. Hoërskool Robertson se O.19A netbal span het Vrydag, 19 Augustus, ‘n wedstryd teen die o.19A-toerspan van York High School van George gespeel. Robbies het die wedstryd met 22-14 gewen.…
Rugby – Hoër Landbouskool Oakdale vs Hoërskool Framesby
Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se rugbyspanne het Saterdag, 20 Augustus, te staan gekom teen die rugbyspanne van Framesby, Gqeberha. Die uitslae (Oakdale eerste) was as volg: 0/14A: wen…
Marilie Moolman Tennistoernooi – Hoër landbouskool Marlow
Marilie Moolman Tennistoernooi. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, doen baie goed in vanjaar se Marilie Moolman Tennistoernooi wat in Cradock aangebied word. ‘n Rekord sestien spanne word vanjaar geakkommodeer. Groot skole…
Wolskool 2022 – Hoërskool Bultfontein Landbouleerders
Wolskool 2022. OVK het ‘n wolskool aangebied vir die graad 10 en 11 Bultie Landboubestuursprojek leerders. Dit bied aan die leerders die geleentheid om te leer deur praktiese ervaring. Hoërskool…
Vrystaat Skoleskiet – Hoërskool Sentraal vaar baie goed
Vrystaat Skoleskiet. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se leerders, Regan Hunter en Anine Schlebusch verteenwoordig die Vrystaat Skoleskiet as deel van die SANSSU span. Hulle het aan die BJI kompetisie in…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Psalm 8: 4,5. Lof aan die Skepper. Psalms 8: 4,5. The wonderful name of the Lord
Top 10 Akademie – Hoërskool Fichardtpark Graad 12
Top 10 Akademie. Hoërskool Fichardtpark stel hul Top 10 akademiese presteerders van die tweede kwartaal bekend. Neil Arlöw met ‘n gemiddeld van 90,63% Charné Fernandes met ‘n gemiddeld van 88,57%…
Inter GCB vs PRG – Grey Kollege O.14 en O.15 Rugby vs Paul Roos
Inter GCB vs PRG. Grey Kollege van Bloemfontein en Paul Roos Gimnasium van Stellenbosh het mekaar vandag die stryd aangesê op die rugbyveld in Stellenbosch. Dit was werklik ‘n titaniese…
Noordvaal Rugby – Hoërskool Linden Noordvaal wenners
Noordvaal Rugby. Hoërskool Linden se O.16 rugbyspan het vanoggend as wenners van die Noordvaal Rugby toernooi van die veld gestap. Linden se O.16 span het met 25-22 met Hoërskool Riebeeckrand…
Landloop Liga – EHS Atlete ryg plekke in
Landloop Liga. Tydens die tweede landloop-liga het die Errie-atlete merkwaardige plekke behaal. Die Errie atlete het die volgende prestasies behaal: In die seuns O.15-groep eindig Prince Nkosi eerste en Mark…
SANGWA Ruiters Mpumalangaspan – Erries gekies vir span
SANGWA Ruiters Mpumalangaspan. Die Erries is besonder trots op hul leerders wat gekies is vir die SANGWA ruiters Mpumalangaspan. Hierdie ruiters gaan deelneem aan die nasionale kampioenskap vanaf 1 tot…
Vrystaat landloop Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat landloop Kampioenskap. Vyftien dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het op 13 Augustus aan die Vrystaat landloop Kampioenskap deelgeneem. Die dogters het as volg presteer: O.8 Atlete Lea…
Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark neem deel aan SAMCA
Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark se Lion Cheerleaders het op Saterdag, 30 Julie 2022 aan SAMCA kompetisie deelgeneem. Dit is die “South African Majorette and Cheerleading Association” waaraan hulle deelgeneem het, en…
Top akademiese skole – Hoërskool Fichardtpark een van Top Skole
Top akademiese skole. Die Departement van Basiese Onderwys het onlangs opdrag gekry om dié top akademiese skole in die land te identifiseer. Na gelang van die reaksie op parlementêre vrae…
NSC Matric Art Exhibition – GHS Art Students Shine
NSC Matric Art Exhibition. Pietermaritzburg Girls’ High School Visual Art learners hosted the annual NSC Matric Art Exhibition. This is a culmination of Cayla Rossouw, Ntandoyethu Gcaba and Emma Williams’…








