)

Drummie – JF Trompoppies presteer

Drummie – Hoërskool Jim Fouché se trompoppies van JF se Drummie klub het gekwalifiseer vir deelname aan die FDDCMSA se Nasionale Kampioenskappe.

Die Kampioenskappe het onlangs in Bloemfontein plaasgevind. Agt en dertig spanne van regoor Suid-Afrika het aan die Drummie deelgeneem. Daar was 851 atlete, 22 beoordelaars en 86 afrigters teenwoordig.

Beide JF se Drummie Klub se Senior en Junior spanne het in verskeie kategorieë 1ste, 2de en 3de plekke behaal. 

Hierdie trompoppies se prestasies is die resultate van harde werk, deursettingsvermoë en dissipline. Hulle Hoofafrigter, Marizaan Potgieter en haar afrigtingspan is baie trots op elke trompoppie van JF se Drummie Klub.

JF se Drummie Klub se senior (hoërskool) en Junior (laerskool) spanne het geskiedkundige uitslae verwerf:

  • Baton mini formasie:  1ste plek (SA kampioene in hierdie kategorie)
  • Mace mini formasie:   3de plek
  • Pom groep:   3de plek
  • Small dril hoof leidster: 2de plek
  • Small dril sub leidsters: 3de plek

Nog uitslae was as volg:

Pom Solo:
  • Anlia Marais  :  1ste plek
Pom Duo:

Anlia Marais en Marinè Pretorius  :  2de plek

Baton Solo: 
  • Kay-Leigh Liddle : 3de plek
Baton Trio:
  • Kay-Leigh Liddle
  • Kayla Zietsman
  • Monique vd Merwe: 1ste plek
Mace Trio:
  • Kay-Leigh Liddle
  • Kayla Zietsman
  • Marinè Pretorius: 2de plek
Vlag Trio:
  • Anlia Marais
  • Dezrie van Dyk
  • Charisma Landma : 2de plek

JF se Drummie Klub Junior (Laerskool) span se prestasies was:

Pom mini formasie:
  • 1ste plek (SA kampioene in hierdie kategorie)
Vlag mini formasie:  
  • 3de plek
Vlag trio:
  • Leannè Hanekom,
  • Nicolè vd Merwe
  • Onalerona Loat :   1ste plek 
Pom duo:
  • Leannè Hanekom
  • Nicolè vd Merwe: 2de plek
Pom solo:
  • Nicolè vd Merwe : 3de plek

FDDCMSA Nasionale span proewe het ook vroeër vanjaar plaasgevind.  Agt  JFDrummie Klub (senior en junior) trompoppies was suksesvol en is ingesluit in FDDCMSA se Nasionale span. Hulle gaan in 2023 internasionaal toer. Hulle is: Dezrie van Dyk, Kayla Zietsman, Kay-Leigh Liddle, Anlia Marais, Marinè Pretorius, Monique van der Merwe, Leannè Hanekom en Onalerona Loate.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jf.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal