Oos Vrystaat Krieket. Dertien leerders van Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem is gekies vir die Oos-Vrystaat Krieket span.
Die spelers van Primêre Skool Truida Kestell is Jacobus Beukes, Awert Viljoen, Ruben Swart, HJ Eksteen, Theuns Fourie, Linde du Plessis, Fourie Scheepers, Ruan Heunis, Andreis Rautenbach, PJ Strauss, Bernard Saayman, Francious Swart en Abi Tshonti.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf