Laerskool Oranje-Noord Atletiek Nuus
HE Olivier verwerf ‘n brons medalje by die SA Atletiekkampioenskappe. Hy spring ‘n hoogte van 1,44m. Dit is sy persoonlike beste. Laerskool Oranje-Noord is baie trots op hom.
Uppies beleef droom netbal naweek
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Foto: Agter: Liché Prinsloo, Cleo Minnaar, Jo-Nel Neser, Juf Pool, Chané Luttig, Anika Husselmann, Ayanda Esau, Aneché Everson Voor: Melonice Kordom, Jenny Steenkamp Uppies netbal het…
Rola Toyota – HS Strand se Eerste Rugbyspan borg
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Ek stuur graag hierdie goeie nuus van die borge van die eerste rugbyspan van HS Strand. Hier is die foto’s…
Hoërskool Strand se uitreik uitstappie
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Leerders van die Tiamo-vereniging van HS Strand het verlede week ‘n uitreik na die ouetehuis Huis van Niekerk gehad. Hier is foto’s van die leerders…
Uppies – Hokkie verslag
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] HOKKIE VERSLAG: Die naweek van die 10de en 11de Maart het Uppies Hokkie tuis en weg gespeel. Vrydagmiddag het ons Kathu verwelkom en teen hul…
Uppies Netbal na Noord-Kaap
Uppies Netbal het die langnaweek van 18 Maart hulle interskole teen Noord-Kaap gespeel. Baie dankie aan elke dogter,afrigter en ouer wat ons kom ondersteun het. Die uitslae was as volg:…
Hoërskool Punt ATKV Redenaarskompetisie
Elri Cronje, Mieke Oosthuizen, Lize-Mari Beck en Mianel Potgieter het deurgedring na die semi-finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie. Dit vind gedurende Mei 2017 in Port Elizabeth plaas. Foto aangeheg vlnr: Mianel…
Hoërskool Strand Karate nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/03/boland-2.jpg” alt=”Hoërskool Strand – Karate Nuus” title_text=”Hoërskool Strand – Karate Nuus” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image”…
Laerskool Outeniqua is trots op Rowan Mafutu
Baie geluk aan  Rowan Mafutu wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is in die Wes-Kaapspan wat vanaf 23-25 Maart aan die SA Kampioenskappe…
Hoërskool Punt O/19A-Netbal
Ons 1ste Netbalspan het die naweek ‘n heerlike verassing gekry toe ‘n beplande “spanbou” naweek tot hul groot verbasing eintlik ‘n beplande toernooi was.  Die Loerie-toernooi is deur Wittedrift aangebied. Die meisies het…
Luan du Preez op trein van hoop
GEMSBOK-UPINGTON: Oud Hoërskool Upington leerder en hoofseun in 2011, Luan du Preez, is tans besig met sy finale jaar as tandheelkunde student, en is deel van die mediese span op…
Uppiesnetbal lewer goeie resultate
Uppiesnetbal het Vrydag 10 Maart ons eerste tuis wedstryde teen Kathu gespeel. Ons spanne het goeie netbal gespeel en die uitslae was as volg: 0/19C verloor Kathu 0/17A 7-16 0/19C…
UPPIES HELP MET WATERNOOD IN CALVINIA
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die Uppie familie het die noodkreet vanuit Calvinia gehoor en besluit om gehoor te gee aan die oproep om water aan die inwoners van Calvinia…
Nuwe Roeselare-groep van HS Strand
Groot opwinding heers vir 12 Hoërskool Strand leerders wat gekies is om hul land en skool te gaan verteenwoordig in die buiteland. Hul sal vergesel word deur twee leerkragte, mev.…
Twee van Hoërskool Punt se leerders neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel.
Twee van Hoërskool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham, neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel. Vanjaar se tema handel…
Hoërskool Punt – Ekonomie Opstelkompetisie
Nebank en die WKOD werk saam om ‘n Ekonomie opstelkompetisie vir Hoërskoolleerders aan te bied. Die onderwerp vir die 2016/2017-kompetisie is “Die oorsake, gevolge en oplossing vir klimaatsverandering”. Die graad…
Hierdie 15 atlete van HS Strand het vir die Boland Atletiekspan gekwalifiseer
Hierdie 15 atlete van HS Strand het vir die Boland Atletiekspan gekwalifiseer en neem op 17 en 18 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe by Dal Josafat in die Paarl deel.…
Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span ingesluit
Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span (Atletiek Suid-Westelike Distrikte) ingesluit: Â Ladele Leonard (hammergooi), Liandre Schoeman (hammergooi), Elne Conradie (800m), Andrea Kommer (verspring en driesprong), Sherno Pick (hoogspring), Marianca Feldtmann…
PUNT Greenergy
Die Grenegy klub het hierdie jaar fluks weggespring en voortgeploeg op die projekte wat reeds verlede jaar begin is. Ons tuintjie wat ons verlede jaar aanmekaar gesit het lyk nog…
Hoërskool Upington Krieket sluit T20 seisoen op ‘n hoogte punt af.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Voor: Henco Kotze, Lemley Mulder, Ra Meintjies, Nakkie Duvenhage, Ian Erasmus Agter: Giovanni Lategan, Hurter Kirstein, Bobby Duvenhage, Benré Engelbrecht,…
Fanie Viljoen besoek Hoërskool Strand
Talle opgewonde leesliefhebbers vanaf graad 10 tot graad 12, het Vrydag 16 Februarie, die voorreg gehad om Fanie Viljoen te ontmoet. Hy het met baie entoesiasme met Hoërskool Strand die…
Hoërskool Strand – Interskole Krieketwedstryd
Goeie nuus van HS Strand af: Â Henco Stofberg het 100 lopies geslaan in die Interskole Krieketwedstryd tussen HS en HHH. Ek dink hierdie oulike seun verdien die erkenning.
Hoërskool Strand – Bolandkampioenskap.
Melissa Niemand (links) met haar silwer medalje vir dogters 0.19 hamergooi by die Bolandkampioenskap
Newton Laerskool
Wêreld biddag vir vroue vanoggend. Kom ons hou aan bid vir al die vroue regoor die wêreld, nie net vandag nie, maar elke dag.
Hoërskool Punt – Golf nuus
Op 24 Februarie het 7 van Hoërskool Punt se gholfspelers aan die EDEN skole gholf finaal by die  Mosselbaai Gholfklub deelgeneem Baie geluk aan Michelle Muller wat die dogters o/17 Bruto…
Laerskool Outeniqua – Muurbal
Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat hul Eden kleure verwerf het: v.l.n.r. Aidan le Grange (Eden A), Jayde Arendse (Eden A), Tiané Goosen (Eden Ontwikkeling), Megan Terblanche ( Eden…
H/S Keimoes se atlete presteer uitstekend.
Tydens die pas afgelope distriks- en provinsiale atletiekkampioenskappe het H/S Keimoes se atlete besonders goed gevaar. Altesaam nege atlete het aan die Noordkaapse Provinsiale kampioenskappe in Kimberley gaan deelneem. Hulle…
Hoërskool Strand – Astro baan
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die Helderberg het Saterdag 25 Februarie nog ‘n astrobaan ryker geword met die amptelike openingvan Hoërskool Strand se nuwe astrobaan.…
Hoërskool Durbanville – Tennis Nuus
Ons Eerste Tennisspanne wen die Bredasdorp Tennistoernooi. Durbanville klop Dirkie Uys in die finaal. Baie geluk seuns en dogters, ons is baie trots op julle!
Former Bloemfontein principal joins FEDSAS in the Northern Cape
Building the profile of FEDSAS as dependable education partner is the first priority of the new provincial manager of the Federation of Governing Bodies of South African Schools (FEDSAS) in…
Happy New Year
Schools that Rock just want to wish everyone a Happy New Year. We will open the book. Its pages are blank. We are going to put words on them ourselves.…









