Landloop – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het ‘n hele aantal langasem atlete wat gekies is vir die Oos Vrystaat landloop spanne.
Die seuns wat opgeneem is in die Oos Vrystaat landloop span is:
- Miller Schoeman
- Nel Schütze
- Ryan Sartain
- Jandré Esterhuyse
- Cameron Exley
- Johan Steyn
- Marcus Fourie.
- Ben Rheeder
- JF Kuter
- Caleb Hescock
- Christopher Schütze
- Gidon Verster
- Ruhan Cilliers
- Dehan Cilliers
Die dogters atlete wat vir die Oos Vrystaat landloop span gekies is, is:
- Theresa van Graan
- Mieke Marit
- Demaine van Deventer
- Leigh-Anne Meyer
- Mia du Plessis
- Hélène Claassen
- Lieka Maree
- Karmi Verster
- Amelia Claassen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Become a Sponsor








