Gimnastiek – Ixoré Cilliers, leerder van Hoërskool Bethlehem Voortrekker het goed presteer in gimnastiek. Sy het op 20 Augustus deelgeneem aan die Vrystaat kwalifiserende Gimnastiek kompetisie.
Ixoré is ingesluit in die Vrystaatspan wat aan die Gymnastic South Africa GYM Games gaan deelneem.
Dit sal in Oktober gehou word.
Trekkertrots!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto voorsien