Landloop – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem spog met vyf landloop atlete wat gekies is vir die Vrystaat Landloopspan.
Die volgende atlete verteenwoordig die Vrystaatspan:
- Dehan Cilliers
- Demaine van Deventer
- Leigh-Ann Meyer
- Karmi Verster
- Ruhan Cilliers.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien