)
Top 5 Boland Landbou – Graad 8-11 Top 5 presteerders

Top 5 Boland Landbou. Hoër Landbouskool Bolnd, Paarl, wens ál die seuns geluk. “Julle puik prestasies en harde werk maak ons trots! Dankie aan elke ouer wat die oggend bygewoon…

Filmit Films – Now available for viewing

Filmit Films. This year was not without its challenges. With year two of the pandemic having an immense impact on cultural activities at schools, the launch of the innovative Filmit…

10’s Rugby – Hoër Jongenskool presteer by Hopefield 10’s Rugby

10’s Rugby. Hoër Jongenskool Paarl het op 6 November aan die Hopefield 10’s-rugby deelgeneem. Boishaai se A-span is as wenners van die Cup-afdeling teen Hoërskool Durbanville gekroon. Die eindtelling was…

Maretha Burger-gemengde tennistoernooi – Leerders van Hoër Jongenskool skitter

Maretha Burger-gemengde tennistoernooi. Leerders van Hoër Jongenskool in die Paarl, se twee o/15-tennisspanne het op 5 en 6 November deelgeneem aan die Maretha Burger-gemengde tennistoernooi. Die A-span het saam met…

HJS vs PRG Krieket – Hoër Jongenskool vs Paul Roos Gimnasium

HJS vs PRG Krieket. Verskeie krieketspanne van Hoër Jongenskool Paarl en Paul Roos Gimnasium het mekaar vanaf 2 tot 6 November op die krieketveld die stryd aangesê. Die uitslae was…

Hoofleiers 2022 – Worcester Gimnasium maak Hoofleiers bekend

Hoofleiers 2022. Congratulations to Worcester Gymnasium’s newly-elected head leaders of 2022! Onderhoofmeisie: Nadia Botha Onderhoofseun: Bertus Roux Hoofmeisie: Lené van der Merwe Hoofseun: Stefan Lötter Ons wens julle alle voorspoed…

Blue Bulls – Worcester Gymnasium learner signed contract with Bulls

Blue Bulls. Ghudian van Reenen, a matric learner from Worcester Gymnasium, recently signed a two-year rugby contract with the Blue Bulls. Well done, Ghudian! Read more on Worcester Gymnasium: https://schoolsthatrock.co.za…

Edwin van der Walt – Akteur besoek Hoër Landbouskool Boland

Edwin van der Walt. Akteur Edwin van der Walt het op die plaas gekuier. Edwin is seker beter bekend vir sy rol in televisieprent, Fynskrif, maar ook vir rolle op…

Robbies Leerlingraad – Hoërskool Robertson Leerlingraad 2022

Robbies Leerlingraad. Hoërskool Robertson is baie trots op hul verkose leerlingraad wat aangekondig is vir 2022. Die volgende leerders is tot die Leerlingraad 2022 verkies: Seuns: Christian Wentzel (Hoofseun), Hendré…

Esports – Paul Roos Gymnasium comes out top

Esports. Paul Roos Gymnasium League of Legends A team beat Grey High School LOL A team 2-1 in the HSEL/ VS Gaming Finals the past weekend. The Paul Roos Team:…

Boland Landbou DUX leerder – Hannes de Villiers DUX leerder vir 2021

Boland Landbou DUX leerder. Hoër Lanbouskool Boland van die Paarl, is geweldig trots op Hannes de Villiers wat vanjaar ons DUX-leerder is. Hy behaal die eerste klasposisie in die volgende…

Western Cape Enduro – PRG leerders skitter

Western Cape Enduro. Paul Roos Gimnasium, Paarl, leerders het die afgelope naweek deelgeneem aan die Western Cape Enduro #1 in Jonkershoek. Jonkershoek het ook vir 2021 as ’n Nasionale Enduro…

Puma School of Speed – Paul Roos Gymnasium Athletes star

Puma School of Speed. A number of Paul Roos athletes took part at the Puma School of Speed meeting held in Paarl on Saturday, 30 October. Some of the excellent…

WP baanfiets kampioenskappe – PRG blink uit

WP baanfiets kampioenskappe. Ruan Badenhorst van Paul Roos Gimnasium in die Paarl het die afgelope naweek die speke laat sing. Hy het uitgeblink in die WP baanfiets kampioenskappe. Dit het…

Water Polo – Paul Roos Gymnasium team excels

Water Polo – Paul Roos Gymnasium in Paarl u/19B Water Polo team won the RondeboschBoys High second Team Tournament. Paul Roos Gymnasium beating Rondebosch Boys High School 6 – 5…

Jeugskou – Hoër Landbouskool Boland by jeugskou

Jeugskou. Die lekkerste deel van ‘n Jeugskou is nie net die kompetisie en mededinging onder mekaar nie, maar dit is ook die hegte vriendskapsbande wat gesmee word. Hoër Landbouskool Boland…

Paarl JTC – new Paarl JTC for 2022 was inaugurated

Paarl JTC. The new Paarl JTC for 2022 was inaugurated on 20 October. Ses van Hoër Meisieskool Paarl se leerders dien op die raad vir 2022. Die juniors wat nuut…

Prysuitdeling Boland Landbou – Prysuitdeling graad 8 – 11

Prysuitdeling Boland Landbou. Hoër Landbouskool Boland is baie trots op die prestasies van hul seuns. Die seuns se puik prestasies en harde werk maak Boland baie trots! Die skool bedank…

ATKV DigiToneelkompetisie – Talent en groot passie is gekies vir die kollig

ATKV DigiToneelkompetisie. Die ATKV het vanjaar die teatergrense verder verskuif met sy DigiToneelkompetisie. Die top-10-finaliste het hulle buiging gemaak in hul eie nuutvervaardigde realiteitsreeks vir Via, Gekies vir die Kollig, op…

Rising Star Tennis Toernooi – Paul Roos o/16 Tennis

Rising Star Tennis Toernooi. Paul Roos Gimnasium in Paarl se O/16 A tennisspan het die naweek deelgeneem aan die finale rondtes van die PNB Rising Star tennis toernooi. Hierdie toernooi…

Hoërskool Robertson – Schools That Rock gesels met Jean-Mari Terblanche

Hoërskool Robertson. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Jean-Mari Terblanche, Hoofdogter van Hoërskool Robertson vir 2022. Jean-Mari, hoe sien jy jou rol as…

Hoërskool Robertson – Schools That Rock gesels met Christian Wentzel

Hoërskool Robertson Hoofseun. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Christian Wentzel, Hoofseun van Hoërskool Robertson vir 2022. Christian, hoe sien jy…

Podiumpret-redenaarskompetisie – Paul Roosers laat die tonge klap

Podiumpret-redenaarskompetisie. Paul Roos Gimnasium in die Paarl het vanjaar 12 leerders gehad wat aan die jaarlikse Podiumpret-redenaarskompetisie deelgeneem het. Hulle het uitstekend gevaar. In 2016 het die Afrikaanse Taalmuseum- en Monument ‘n…

Public Speaking – Paul Roosers excel in Public Speaking

Public Speaking. Paul Roos Gymnasium in Paarl learners competed nationally in the On the Tip of the Tongue public speaking competition. The learners who participated in the public speaking competition…

Cape Metro Swimming League – Paul Roos Swimmers excel

Cape Metro Swimming League – Paul Roos Gymnasium made their return to swim in the Cape Metro Swimming League on Thursday 21st of October. The excitement was very high as…

#Helpagirlout – Aliwal North High School Launch #helpagirlout

Helpagirlout. On the 23rd of October Thlolohelo Smouse, a Grade 9 learner at ANHS, launched the #HELPAGIRLOUT project. It is an initiative that seeks to empower young girls. Tholohelo was…

JSE Investment Challenge – Paul Roos Gymnasium crowned as winners

JSE Investment Challenge. The JSE Investment Challenge aims to teach high school learners about the world of investing. Paul Roos Gymnasium was crowned as the winners of the JSE Investment…

PRG Tennis – Paul Roos Gimnasium eerste Tennisspan onoorwonne

PRG Tennis. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste tennisspan het 2021 onoorwonne afgesluit. Hulle het hul derde groot titel ingepalm deur Grey College van Bloemfontein vir die derde keer hierdie…

Boland Gholfspan – Hoër Jongenskool leerders in O.19 Boland-gholfspan

Boland Gholfspan. Drie leerders van Hoër Jongenskool Paarl, Janus Roberts, Dylan Kayne en John Rabie, is in die o.19- Boland-gholfspan ingesluit. Hierdie span neem vanaf 17 tot 22 Desember aan…

Hoër Jongenskool Prysuitdeling – Ulrich Le Roux en Louis Wilkenson

Hoër Jongenskool Prysuitdeling. Hoër Jongenskool Paarl, het hul twee Dux-leerders tydens hul prysuitdeling bekend gemaak. Ulrich Le Roux is aangewys as die Dux-leerder – Goue medalje en Louis Wilkenson is…

Hoofleiers: Hoër Jongenskool maak leiers bekend

Hoofleiers: Hoër Jongenskool Paarl in die Paarl het met trots hulle Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Die Hoofseun is Ernst Kirsten en die Onderhoofseun is Erwin Meyer. Baie geluk! Hoër…

Moot Court – Paul Roos Gymnasium’s promising lawyers

Moot Court. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, is very proud of their promising lawyers Michael Samson, Nikolaj van Rensburg and Jordan Cridland. These three gentlemen were able to reach the national…

Radical debaters – Paul Roos Gymnasium excel

Radical debaters. Well done to the Paul Roos Gymnasium Radical debaters, Thomas Mullineux and Deacon Senekal. Thomas Mullineux came first in grade 11 in South Africa. Deacon Senekal came second…

Boland Atletiek – Hoër Landbouskool Boland presteer

Boland Atletiek. Hoër Landbouskool Boland het Dinsdag, 19 Oktober, aan die HMS-uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem teen Hoër Jongenskool Paarl, Paarl Gimbasium en Paul Roos Gimnasium. Landbouskool Boland het uitstekende prestasies behaal! O/14’s…

Leerlingraad 2022 – Hoërskool Robertson kondig hul leerlingraad aan

Leerlingraad 2022. Hoërskool Robertson se leerlingraad van 2022 id bekend gemaak. Die volgende leerders is verkies tot die leerlingraad: Dogters: Jean-Marie Terblanche, Ansurie Wessels, Eden Davids, Lindie Fortuin, Gabriella Jordaan,…

Rugby – Corné Uys new Head of Rugby Paul Roos Gymnasium

Rugby. The Rector of Paul Roos Gymnasium, Mr André van Staden and Chairman of the Governing Body, Roelou Slabbert, welcomes the appointment of Mr Corné Uys as the new Head…

Tennisfees – Hoër Landbouskool Boland vyftiende Tennisfees

Tennisfees. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl sien geweldig daarna uit om twaalf deelnemende skole hierdie komende naweek (Vrydag en Saterdag) op die plaas te verwelkom. Dit is hul vyftiende…

SA Champs Performing Arts-Robbies dogters presteer in dans

SA Champs Performing Arts. Hoërskool Robertson is baie trots op Mackenzie Marx, Monja Roux en Elmi Bruwer. Hulle het die vakansie deelgeneem aan die South African Championship of Performing Arts…

Uitvoerende Kunste – Christiaan Brandt Paul Roos Gimnasium presteer

Uitvoerende Kunste. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is baie trots op Christiaan Brandt. Christiaan is in Graad 11. Hy het uitstekend presteer by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste wat vanaf…

Curro Tennis – Curro hosts International Tennis Federation tournaments

Curro Tennis. Curro Holdings is proud to announce its involvement as tournament sponsor and host of two of the upcoming International Tennis Federation’s (ITF) five in-country events. Working with Tennis…

0/19 SA Netbaltoernooi – Hoër Meisieskool Paarl verteenwoordig Wynland

0/19 SA Netbaltoernooi. Drie leerders van Hoër Meisieskool Paarl – Renezia Andrews, Nicola Pople en Adri Carstens het die Kaapse Wynland verteenwoordig in die 0/19 SA Netbaltoernooi. Kerrin deNobrega, een…

Tennis – Hoër Landbouskool Boland by oefenkamp

Tennis. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl se tennisspelers was die naweek besig met ‘n oefenkamp by Stellenbosch Academy of Sport (SAS). Hulle is besig met voorbereiding vir die komende…

Toutrek Snr Kampioenskappe – Worcester Gimnasium WP/Wynland

Toutrek Snr Kampioenskappe. Die Senior WP/Wynland Toutrekkampioenskappe het onlangs plaasgevind. Verskeie leerders van Worcester Gimnasium het deelgeneem en medaljes verwerf. Goudini-span: Brons: Chloé van As, Angelique van Jaarsveld, Ané Snyman…

Buitesportprestasies – Paul Roos Gimnasium uitblinkers

Buitesportprestasies. Paul Roos Gimnasium in die Paarl se leerders het gedurende 2021 uitgeblink in verskeie Buitesportprestasies. Slegs die atleet se hoogste prestasie in elke sportsoort word gegee. Noah Bakkes (8E1)…

Art Exhibition – “See and Be Seen” Paul Roos Gymnasium 155 years

Art Exhibition. See and Be Seen Art Exhibition and Auction supports education and creativity. The inaugural “See and Be Seen” Art Exhibition and Auction, is a fundraising event. Investec brings…

Cricket Paul Roos Gymnasium – won vs Selborne College

Cricket Paul Roos Gymnasium. Paul Roos Gymnasium U15A and U14A cricket teams played an excellent game against Selborne College and Menlopark. U15A: vs Selborne College – PRG won by four…

Schools Netball Cape Winelands – Paarl Girls’ High U/19 Netball

Schools Netball Cape Winelands. Cape Winelands Netball included three netball players from Paarl Girls’ High in the Cape Winelands U/19 Netball Team. Adri Carstens, Renezia Andrews and Nicola Pople will…

Havana Nights Matric Function – Paarl Girls’ High

Havana Nights matric function. Paarl Girls’ High Matric Class of 2021 stunned in their evening gowns and high heels (also some sneakers!) with handsome partners by their sides. We give…

HJS Matriekafskeid 2021 – Hoër Jongenskool Paarl Boys’ High School

HJS Matriekafskeid 2021. Hoër Jongenskool Paarl Boys’ High School het hul Matriekafskeid 2021 op luisterryke wyse gevier. Dít waarna die matrieks die hele jaar uitgesien het, het ‘n werklikheid geword.…

HJS Krieket – Hoër Jongenskool Paarl Krieketfees

HJS Krieket. Hoër Jongenskool Paarl het die naweek van 24 tot 26 September ‘n Krieketfees van verskeie spanne aangebied. HJS Krieket se spanne het die volgende uitslae behaal: HJS o.15A…