Landbouskool Boland – Lewensoriëntering doen Herwinning
Landbouskool Boland. Die tema van Hoër Landbouskool Boland vir kwartaal drie is herwinning. In Lewensoriëntering, by Meneer Van Rooyen, moes die graad 8-seuns ‘n gelukbringer (mascot) bou uit herwinbare materiaal…
Chess Closed Championship – Western Cape Closed Championship 2021
Chess Closed Championship. The Western Cape Closed Chess Championship 2021 took place from 24 to 26 September. The Championship was hosted at PRG Markötter Sports Complex. A total cast of…
Hockey Top Schools Tournament – Paarl Boys’ High U17
Hockey Top Schools Tournament. Over the past weekend from 23 to 26 September the Paarl Boys’ High U17 hockey team took part in the Top Schools Tournament hosted by Paarl…
Negatiewe impak van Covid-19 op kultuur Worcester Gimnasium
Negatiewe impak van Covid-19. Vanaf 2020 het Covid-19 ‘n negatiewe impak op verskeie aktiwiteite van Worcester Gimnasium gehad. Vir die afgelope 18 maande mag koor- en groepsang nie plaasgevind het…
PRG Junior Rugby Academy – O.10, O11 en O.12 Rugbyspelers
PRG Junior Rugby Academy. Paul Roos Gimnasium nooi huidige o.10, o.11 en o.12-rugbyspelers om PRG vaardigheidsessies by te woon. Paul Roos Gymnasium invites current u.10, u.11 and u.12 rugby players…
Provinsiale Rising Stars Toernooi – Paul Roos Gimnasium o/16 Tennisspan wen
Provinsiale Rising Stars Toernooi. Paul Roos Gimnasium se o/16 A tennisspan was die naweek van 19 September onoorwonne. Hulle het deelgeneem aan die toernooi wat aangebied is deur Tennis Suid-Afrika…
PRG Hostel Committee 2022 – Paul Roos Huiskomitee
PRG Hostel Committee 2022. Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch het hul Koshuis Huiskomitee aangewys. Paul Roos Gymnasium appointed their PRG Hostel Committee 2022 Die Prima Huiskomiteelede is: Smittie Stadler (hoofseun),…
Paul Roos Deputy Rectors – New Deputy Rectors
Paul Roos Deputy Rectors. André van Staden, Rector of Paul Roos Gymnasium and Roelou Slabbert, Chair of the Governing Body announced the appointment of Paul Roos Gymnasium’s Deputy Rectors. Gwen…
Katogoriewenners-HJS Eisteddfod
Katogoriewenners-HJS Eisteddfod. Paarl-Vallei se Eisteddfod het vanjaar weens Covid-19 virtueel plaasgevind. Hoër Jongenskool Paarl het die inisiatief geneem om hul eie Eisteddfod te hou. Hulle het onafhanklike beoordelaars gereël. Dit…
Boland Koshuisprefekte – Hoër Landbouskool Boland Koshuisprefekte
Boland Koshuisprefekte. Hoër Landbouskool Boland het hul twintig Koshuisprefekte vir 2022 bekend gemaak. Baie geluk aan Huis Nico Malan se leiers (koshuisprefekte). Die volgende manne neem die leierstaak op hul…
Landbouskool Boland Hoofleiers – Balkies aangesteek vir Hoofleiers
Landbouskool Boland Hoofleiers. Hoër Landbouskool Boland het hul hoofleiers vir 2022 aangewys, Balkies aansteek. Dit was ‘n kosbare en trotse oomblik vir die ouers van die twee Hoofleiers, Hannes van…
Maths Competition – Hugo Bruwer and Mike Wang represented Western Cape
Maths Competition. On Saturday 11 September Hugo Bruwer (senior A) and Mike Wang (junior) represented the Western Cape at the annual Interprovincial Maths Team Competition. Both the junior and the senior…
Blitsbrein 2021 – Hoër Jongenskool Paarl se Kenneth Janson tweede
Blitsbrein 2021. Kenneth Janson, Gr.11 van Hoër Jongenskool Paarl, het pragtig presteer tydens Blitsbrein 2021. Hy het in die graad 10 en 11-afdeling van vanjaar se Blitsbrein Junior Algemenekennis-kompetisie, tweede…
Boland Landbouskool Krieket – Binnenshuise fasiliteite by Boland Park
Boland Landbouskool Krieket. Krieket vloei deur hierdie seuns van Hoër Landbouskool Boland se are. Dit is vir hulle pure pret en plesier om by hierdie binnenshuise fasiliteite by Boland Park…
Youth Men XCO Cycling – Lood Goosen earned provincial colours
Youth Men XCO Cycling. Lood Goosen, learner of Paarl Boys’ High School, ended up in second place on the log for Youth Men XCO cycling in the Western Cape, 2021.…
HJS Prefekte 2022 – Hoër Jongenskool Paarl Prefekte 2022
HJS Prefekte 2022. Hoër Jongenskool Paarl is trots op hul twee-en-twintig nuwe prefekte wat pas aangewys is vir die 2022 skooljaar. Die lede van die span is Simon Basson, Shah-Jehaan…
BNP Paribas Tennistoernooi – 16-tennisspan van Hoër Jongenskool Paarl
BNP Paribas Tennistoernooi vir Topskole. Die onder 16-tennisspan van Hoër Jongenskool Paarl, het Sondag 19 September deelgeneem aan die BNP Paribas Topskole-toernooi. Hierdie tennistoernooi het plaasgevind by die Strand-Tennisklub. Hoër…
Worpe byeenkoms – Paul Roos Gimnasium presteer
Worpe byeenkoms. PRG-atlete presteer by Worpe byeenkoms in Mosselbaai! Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch se atlete het op Saterdag 18 September deelgeneem aan ‘n Worpe-byeenkoms. Die byeenkoms is gereël deur…
Boland Junior Squash – Cailyn Nieuwoudt represent team
Boland Junior Squash. Cailyn Nieuwoudt, Grade 9 at Paarl Girls’ High, has been selected to represent Boland Junior Squash at the upcoming Inter Provincial Tournament in Johannesburg. Lia Viljoen, graad…
Hoër Landbouskool Boland VRL – Nuwe VRL vir 2022
Hoër Landbouskool Boland VRL. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl is baie trots op hul nuutverkose VRL. Hierdie raad bestaan uit 12 lede, drie uit elke graad van graad 8…
Paul Roos Gimnasium Leerlingraad – 2022 leerlingraad aangewys
Paul Roos Gimnasium Leerlingraad. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het vandag met trots hul Leerlingraad van 2022 aangekondig. Die leerders wat op die leerlingraad dien is: Roché Meyer (Hoofseun), Daniel Dillon…
Filmit Suidooster actors – Annie’s Wardrobe complete mentorship
Filmit Suidooster actors. Participating finalists have just over a month to submit their final short film and poster design. Suidoorster’s actors Esther von Waltsleben, Marco Spaumer, Jawaahier Petersen, Eden Classen…
Hoër Jongenskool Toppresteerders: Vereer met erekleure: Vereer met erekleure
Hoër Jongenskool Toppresteerders: HJS het onlangs hul toppresteerders vereer met erekleure op akademiese, sport- en kultuurgebied. Akademie Hoër Jongenskool Paarl is ‘n openbare seunskool; gevolglik is die kurrikulum en vakkeuse…
Wes-Kaap Kampioenskap Tuimel – HJS Frans van der Merwe wen Goud
Wes-Kaap Kampioenskap Tuimel. Frans van der Merwe van Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Kampioenskap vir Tuimel deelgeneem. Hy het Goud gewen in sy afdeling. Frans verwerf…
Wingerd- en Wynaand – Hoër Landbou skool Boland
Wingerd- en Wynaand. Hoër Landbou skool Boland van die Paarl het onlangs die nuwe wingerdblok ingewy met ‘n heerlike Wingerd- en Wynaand. Dié 2.2ha blok is in 2020 aangeplant en…
Longing for the Temple Worship / Hoe lief het ek u woning, Here
Longing for the Temple: Hoe lief het ek u woning, Here. For the Lord God is our sun and our shield. He gives us grace and glory. Die Here God…
Paul Roos Cross Country – 2021 SA national cross country championships
Paul Roos Cross Country. Truspe Schoeman and Christopher Steyn from Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, was chosen as part of the Boland athletics team. They are taking part at the…
PRG WATER POLO PLAYER IN PRAGUE AT THE WORLD CHAMPIONSHIP
PRG Water Polo player in Prague. Lonwabo Mfikili has been selected for the South African u20 men’s water polo team to compete at the world championship in Prague, Czech Republic.…
Paul Roos Gimnasium en Investec stel die lat hoog vir ’n skole kunsuitstallings
Paul Roos skole kunsuitstallings. Paul Roos Gimnasium en Investec is opgewonde om die “See and Be Seen” Kunsuitstalling en Veiling aan te kondig. Dit vind plaas vanaf 19 tot 30…
‘n Paul Rooser met ‘n kop vir Syfers
Glasson Osborne (Gr 12) van Paul Roos Gimnasium, is ‘n Paul Rooser met ‘n kop vir Syfers. Hy is een van die Top 60 hoërskool-finaliste in die landswye Netwerk24 Wiskundekompetisie.…
PRG Old Boy part of SA Paralympic squad to Tokyo!
Photo: PRG swim coach, Keith Jansen, with Old boy, Christian Sadie. Bidding them farewell at the airport are Paul Roos swimmers Ruard van Renen and Mitchel Engelke PRG SA Paralympic…
Paul Roos leerder in finaal by Blitsbrein
Paul Rooser in finale Blitsbrein Die landswye Blitsbrein Junior-kompetisie het weer vanjaar aanlyn plaasgevind. Justin Cowley (graad 11) van Paul Roos Gimnasium, het 4de in die Wes-Kaap geëindig. Hy sal…
Hoër Jongenskool vier 153 jaar
Mev Hetta Kirsten ontvang die toekenning namens wyle mnr. JD Kirsten Hoër Jongenskool vier 153 jaar. Met die 153 ste bestaansjaar vieringe van Hoër Jongenskool van Paarl op 13 Augustus,…
FILMIT’s Mentorship kicks off with Suidooster actors
Photo FLTR: Suidooster actors :Dean Smith, Eden Classens, Esther von Waltsleben, Jawaahier petersen , Marco Spaumer While Filmit judges (Suidooster actors) were selecting the twenty best film concepts and schools…
Hoërskool Bredasdorp leerder skitter op kultuurgebied
Helena Kriel (gr9) van Hoërskool Bredasdorp is ‘n veelsydige leerder wat, ten spyte van die beperkings wat die Covid-pandemie meebring, op kultuurgebied haar heel beste gee. Sy het deurgedring na…
Hoër Meisieskool Paarl Sokkieprojek – 320 pare sokkies afgelewer
Shana Kotze, die dryfveer agter Hoër Meisieskool Paarl se Sokkie Projek, het tydens die afgelope vakansie die 320 pare sokkies wat ingesamel is gaan aflewer by die Loxton sopkombuis. Thank…
Hoër Landbouskool Boland ontvang Landboutegnologie opleiding
Schools That Rock berig oor Hoër Landbouskool Boland Die Hoër Landbouskool Boland se matrieks is besig met kettingsaagopleiding. Ten spyte van die yskoue, grys weer geniet hulle hierdie opleiding in…









