)

Hoër Jongenskool Toppresteerders: Vereer met erekleure: Vereer met erekleure

Hoër Jongenskool Toppresteerders: HJS het onlangs hul toppresteerders vereer met erekleure op akademiese, sport- en kultuurgebied. 

Akademie

Hoër Jongenskool Paarl is ‘n openbare seunskool; gevolglik is die kurrikulum en vakkeuse onderhewig aan die riglyne en vereistes wat deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement en Departement van Basiese Onderwys gestel word.

Sport

Paarl Boys’ High is a leader on various levels in South Africa. As far a sport is concerned, it is our belief that sport plays a dynamic role in the development of young boys. It is a school rule that all boys compete in a school sport, both in summer and winter.

Kultuur

Sang en musiek verryk die skoollewe en ontsluit talente; daarom is dit vir ons by die Hoër Jongenskool Paarl belangrik dat seuns soveel as moontlik geleentheid kry om ook hul talente op kulturele vlak te beoefen. Ons het ‘n baie aktiewe kultuurdepartement.

Lees meer oor Hoër Jongenskool Paarl:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal