)
Top 10 wenners van ATKV-DigiToneelkompetisie Video

Schools That Rock bring hiermee kort video-grepe van die Top-10 skole se leerders: Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, Hoërskool Tygerberg in Kaapstad,…

Paul Roos Learner SA U16 Open Chess Champion

Photo above: Alexander van der Merwe Schools That Rock reports on Paul Roos Gymnasium Chess Champion Alexander van der Merwe, a Grade 10 Paul Roos Gymnasium learner is the U16…

Hoërskool Montagu blink uit met twee Sprinkbokke

Foto: Rynhardt Elstadt (links) en Ronald Brown (regs). Schools That Rock berig oor Hoërskool Montagu se Springbokke. Monties is besonder trots op twee oud-leerders wat vir die Springbokke in aksie…

ATKV-DigiToneel se TOP 10 skitter op TV

Schools That Rock berig oor Tienertoneel Die ATKV-DigiToneelkompetisie mag dalk nog in sy kinderskoene staan, maar sy deelnemers is afgerond, kreatief en word nie deur die uitdagings van die samelewing…

Hoër Jongenskool Paarl rugbyspelers ingesluit in SA o.18-hoëprestasiegroep

Vier rugbyspelers van Paarl Boys’ High is ingesluit in die SA o.18-hoëprestasiegroep vir 2021. Hierdie groep sal Suid-Afrika in ‘n reeks van vier wedstryde in Tbilisi en Georgië gedurende Augustus…

20 Schools in SA in run for Filmit movies

Schools That Rock report on movies for Filmit and Paul Roos Gymnasium 33 Schools from South Africa and 2 from Namibia entered 2-minute film pitches for the Filmit competition during…

Blitzbokke oefen hard by Hoërskool Robertson

Die Blitzbokke het op 30 Junie tot 2 Julie gebruik gemaak van Hoërskool Robertson se oefen-fasiliteite. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Rugby Sewes span (Blitzbokke) neem deel in die “World Rugby Sevens…

Worcester Gimnasium leerder resenseer boeke

Christiaan Genade (14) in graad 9A5 is deur Lapa gevra om as jong beïnvloeder (“influencer”) boeke vir Lapa en Klaskameraad te resenseer. Nadine Petrick van Lapa verduidelik: “Die Bosvarke is…

Worcester Gimnasium leerders dring deur na 2de rondte van Proverto-olimpiade

Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die tweede rondte van die Proverto-olimpiade vir Rekeningkunde en Besigheidstudies.Accounting:- Alicia-Skye Vashu, Minke du Toit, Handri Pretorius en Kasandra van…

Paul Roos Gymnasium excited about the 70 film concept entries

Photo left: Jan-Hendrik Opperman (right) and Johannes Pieter Nel. Photo Right: Neil Sandilands Filmit entries have officially closed. Paul Roos Gymnasium is excited about the 70 film concept entries as…

Paul Roos Gimnasium oud-leerders in O.20 Junior Springbokspan

Baie geluk aan Corne en Dylan, oud-leerders van Paul Roos Gimnasium, met jul insluiting in die Junior Springbokspan! Dylan de Leeuw: Standing at over 2m tall, De Leeuw is one…

Paul Roos Gimnasium leerder stap met die louere op internasionale vlak weg

Pellatt Smith, ’n graad 11-leerder aan Paul Roos Gimnasium, is een van vyf hoërskoolleerders uit die Wes-Kaap wat vroeër vanjaar spesiale keuring ontvang het om aan die Performing Arts International…

Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders

Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…

Hoër Landbouskool Boland – om ‘n kalf te vang is nie speletjies nie

Vroegoggend op die plaas. Goeie tye! Die seuns moes behoorlik bontstaan en hulle het bitter vinnig besef om ‘n Brahman-kalfie te vang én te laat sit is heelwat moeiliker as…

Hoër Landbouskool Boland JLV Uitstappie

Hoër Landbouskool Boland van die Paarl se JLV-uitstappie was ongelooflik! Die seuns was bevoorreg om oud-Bolander, Willie Dreyer (onderhoofseun 1980), se splinternuwe wynkelder (Leeuwenkuil) te besoek. Wynmaker, Pieter Carstens, was…

Former Paul Roossers in Springbok Squad

With the announcement on Saturday, 5 June, of the Springbok Rugby squad for the upcoming series against Georgia and the British and Irish Lions there was a lot of reason…

Worcester Gymnasium learner selected as an ambassador for World Literacy Foundation

Courtney Gempies, a Matric learner of Worcester Gymnasium, has been selected as an ambassador for the World Literacy Foundation. This is a foundation that advocates for literacy all around the…

Hoër Meisieskool Paarl leerders presteer by Nasionale Saalperd Kampioenskappe

Katrien van Eeden en Ilke Muir van Hoër Meisieskool Paarl het die WP Saalperdunie verteenwoordig by die Nasionale Saalperd Kampioenskappe in Bloemfontein. Dit is die wêreld se grootste Opelug Saalperdkampioenskappe…

PRG Forum leerders dring deur tot die nasionale finale rondte van Oppie Tong Af Redenaarskompetisie

Foto vlnr: Frans Hoffmann, Willem Jacobus Visagie, Jack Vlismas, Sebastiaan Pentz en Pellatt Ponty Smith Paul Roos Gimnasium leerders, Pellatt Ponty Smith, Sebastiaan Pentz en Willem Jacobus Visagie dring almal…

Hoërskool Robertson Top Akademiese presteerders 1ste kwartaal

Hoërskool Robertson gee nie meer erkenning aan die top 10 leerders in elke graad nie. Leerders ontvang nou ‘n goue balkie indien die leerder 90% + behaal het en ‘n…

Paul Roos Gimnasium Redenaars vaar uitmuntend by jaarlikse Redenaarskompetisies.

Foto bo: Afrikaanse Redenaarspan_PRG Forum Paul Roos Gimnasium se redenaars het uitmuntende resultate behaal tydens die jaarlikse nasionale Radikale Redenaarskompetisie. In die Engelse kategorie het Deacon Senekal (A+), Thomas Mullineux…

Paul Roos Gimnasium leerders presteer in fietsry

Meer as 50 Paul Roos bergfietsryers, geborg deur Hamilton’s Painting, het die naweek deelgeneem in die Spur Schools MTB League #1. Baie geluk aan die manne wat podiumplekke behaal het.…

Hoër Jongenskool leerders in Boland-Onderwaterhokkiespan

Baie geluk aan Abrie Truter en Jan Grobbelaar met hul insluiting in die Boland-onderwaterhokkiespan wat 30 April tot 1 Mei aan die SA Junior National Underwater Hockey Championships deelgeneem. Hulle…

Verskeie sport-uitslae van Hoërskool Roberston teen Hoërskool Bredasdorp

Hoërskole Robertson en Bredasdorp het op 15 Mei teen mekaar in ‘n hele paar sportsoorte deelgeneem. Die rugby uitslae is as volg: 15B verloor 22-0; 15A wen 10-7; 16A wen…

Hoër Jongenskool Paarl Rugby vs

Hoër Jongenskool Paarl rugbyspanne het die afgelope naweek met Rondebosch Boys’ High School se spanne kragte gemeet. Die wedstryde het op Rondebosch se velde plaasgevind. Die uitslae was as volg:…

Paarl Girls’ High learner excels in Tennis

Leigh van Zyl recently took part in two u/18 International Tennis Federation tournaments that took place in Windhoek. Leigh and her doubles partner won both the doubles titles and in…

Hoërskool Robertson Sportdag teen Hoërskool Montagu

Hoërskool Robertson sportspanne het op 8 Mei kragte gemeet teen Hoërskool Montagu. Dit was ‘n uitstekende sportdag waartydens Robbies gewys het dat hulle hul kant kan bring deur met talle…

Hoërskool Robertson Astro-baan geopen met tuiswedstryd

Hoërskool Robertson het hul eerste tuiswedstryd op hul astro-baan, waartydens die baan dan ook amptelik deur die huidige en vorige beheerliggaam asook die astro-baankomitee geopen is, gespeel. Hiermee spreek die…

Worcester Gimnasium Circum-redaksie 2021

Agter vlnr: Me. Bergenthuin, Laxmini Patel, Lidia Hugentobler, Nadia Botha (subredaktrise), Lana de Jager, Courtney Gempies, Carla Wolstenholme, Zoë Hendricks, Annalou Viljoen en Yaaseen Jacobs Voor vlnr: Jané van Eck,…

Paul Rooser dans die wêreld aan die brand!

Christiaan Brandt, ’n Graad 11-leerder by Paul Roos Gimnasium, het die afgelope week aan die gesogte “Dance World Cup South Africa Qualifiers” in Pretoria deelgeneem. Hy verower 4 goud, 2…

Hoër Meisieskool Paarl Debatskompetisie

Hoër Meisieskool Paarl het die afgelope naweek hul eerste debatskompetisie na grendeltyd gehou! Spanne van die Hoërskole Durbanville, Bellville, Outeniqua en HMS La Rochelle het deelgeneem. Welgedaan aan almal wat…

Paarl Girls’ High Beyond Ability Netball Series

The first round of the GHS Beyond Ability Netball Series took place yesterday. Goeie netbal en sportmangees het geseëvier en Paarl Gimnasium het weggestap as die wenners. Baie geluk! Die…

Paul Roos Gimnasium Tennis by Kearsney College Tennis Festival

Die 1ste O/19 Tennisspan van Paul Roos was die naweek in aksie by die 25ste Kearsney College Tennis Festival in Kwazulu-Natal. Die span het die toernooi onoorwonne afgesluit deur Grey…

Hoër Jongenskool Rugby vs Grey Kollege

“Baie geluk en ‘n groot dankie aan elkeen van ons seuns wat iewers oor die afgelope naweek hul beste gegee het in hul onderskeie sport- of kultuuraktiwiteite. Dankie dat ons…

Paul Roos leerder deur Swem SA genooi na SA Olimpiese proewe

Ruard van Renen van Paul Roos Gimnasium is deur Swem Suid-Afrika uitgenooi om saam met die PRG-afrigter, Keith Jansen, aan die SA Olimpiese proewe in Gqeberha (PE) van 6 tot…

Paul Roos Gimnasium presteer met JSE Investment Challenge

Die lede van die span, vlnr: Muhammed Docrat, Michael Samson, Francois-Paul Lategan, Jayden Durr. Mnr Dricus Basson van PRG se Ekonomie-leerders neem jaarliks deel aan die JSE Investment Challenge, JSE…

Paul Roos Gimnasium-leerder gekroon as o/14 SA enkelspel Tenniskampioen

Willem de Waal, ’n Paul Roos Gimnasium-leerder, is gekroon as die nuwe o/14 Suid-Afrikaanse enkelspel Tenniskampioen. Willem, 3de gekeur, het die Tennis Suid-Afrika nasionale junior toernooi in Bloemfontein gewen deur…

Paul Roos-leerder neem deel aan internasionale redenaarskompetisie

Pellatt Smith, ’n Gr. 11-leerder by Paul Roos Gimnasium, is een van vyf hoërskoolleerders in Suid-Afrika wat gekies is om aan Poland Ireland International Stars 2021 deel te neem. Talent Africa…

Hoër Jongenskool Rugby vs Monnas

Baie geluk aan die speler van die wedstryd, Luca Ribbens van HJS se 1ste XV vs Monnas 34-18 Baie geluk aan ons 1stes, 2des en o/16A’s met ‘n uiters suksesvolle…

Worcester Gimnasium Mnr. en Mej. WG 2021

Worcester Gimnasium kondig met trots die wenners van Mnr en Mej WG 2021 aan. Mr WG 2021 – Stefan Lötter 1st Prince – Stiaan Hancke 2nd Prince – Dylan van…

Hoër Jongenskool leerder presteer in Gholf

Janus Roberts van Hoër Jongenskool Paarl het presteer by die Nomads SA Junior Gholf Toernooi wat plaasgevind het op die Waterkloof-baan. In die houespel-afdeling het Janus met ‘n telling van…