)

Blitzbokke oefen hard by Hoërskool Robertson

Die Blitzbokke het op 30 Junie tot 2 Julie gebruik gemaak van Hoërskool Robertson se oefen-fasiliteite.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Rugby Sewes span (Blitzbokke) neem deel in die “World Rugby Sevens Series,” die “RugbyWorld Cup Sevens, die “Summer Olympic Games en die “Commonwealth Games.” Neil Powell, die Blitzbokke se hoof-afrigter, is ‘n voormalige Suid Afrikaanse rugby unie speler.

Die huidige span van die Blitzbokke is Sakoyisa Makata, Dylan Sage, Impi Visser, Zain Davids, Angelo Davids, JC Pretorius, Branco du Preez, Selvyn Davids, Justin Geduld, Kurt-Lee Arendse, Siviwe Soyizwapi (c), Stedman Gans, Ronald Brown, Chris Dry, Ruhan Nel, Muller du Plessis en Lubabalo Dobela.

Die Robbies ag hulself baie bevoorreg om hul fasiliteite tot die beskikking van die Blitzbokke te kon stel.

“Ons wens hulle ook alle sterkte toe vir die olimpiese spele”.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal