Vier skaakspelers is genooi om aan die Suid Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe in Benoni op 10 en 11 Julie deel te neem.
Net om genooi te word, is alreeds ‘n reuse prestasie in sy eie reg.
Van die wedstryde kan tot vier en ‘n half uur en langer duur, daarom word baie konsentrasie en uithouvermoë geverg.
Haal asem en maak die regte skuiwe!!
Brandwag is trots op julle!!
#besteskoolinbenoni#goedbeterbrandwag#waggiesiswenners#Skaak