)

Paul Roos Gimnasium Redenaars vaar uitmuntend by jaarlikse Redenaarskompetisies.

Foto bo: Afrikaanse Redenaarspan_PRG Forum

Paul Roos Gimnasium se redenaars het uitmuntende resultate behaal tydens die jaarlikse nasionale Radikale Redenaarskompetisie. In die Engelse kategorie het Deacon Senekal (A+), Thomas Mullineux (A+), Jack Vlismas (A+) en Liviwe Sotashe (A) met hulle toesprake beïndruk. Jack Vlismas het deurgedring tot die provinsiale rondte, terwyl Deacon Senekal en Thomas Mullineux deurgedring het tot die nasionale rondte wat later die jaar plaasvind.  In die Afrikaanse kategorie het Willem Visagie, Jacobus Steenkamp, Louw Smit en Jo van Rooyen Paul Roos Gimnasium se naam hoog gehou deur almal A-vermeldings vir hul toesprake te ontvang.

Paul Roos Gimnasium leerders het ook deelgeneem aan die jaarlikse Oppie Tong Af Redenaarskompetisie waar Pellat Smith, Willem Visagie, Steffan Thielen en Sebastian Pentz almal bo 90% behaal het. Jo van Rooyen, Leigh-Rae Luitjies en Nicholas Nieman spog almal met A+ vermeldings (bo 85%).

English Debating Team members _ PRG Forum

In die Engelse kategorie het leerders Daniël van Heerden, Frans Hoffmann, Nokilaj van Rensburg, William Louw en Niel Smit almal tussen 84% en 88% behaal, terwyl Jack Vlismas met 94% spog.

Paul Roos is trots op die lede van PRG-Forum. Dit is hier waar vaardighede in die praatkunste geslyp word.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal