)

Paul Roos leerder deur Swem SA genooi na SA Olimpiese proewe

Ruard van Renen van Paul Roos Gimnasium is deur Swem Suid-Afrika uitgenooi om saam met die PRG-afrigter, Keith Jansen, aan die SA Olimpiese proewe in Gqeberha (PE) van 6 tot 12  April deel te neem, nadat hy die finaal in die 50m rugslag, 100m rugslag, 100m vryslag en 50m vryslag gehaal het.

In die 100m vryslag en 100m rugslag het hy in beide items aan die Junior Wêreld kwalifiserende tydsvereistes voldoen.

Petrus Truter het aan die Senior Nasionale Kampioenskappe tydens 14 tot 18 April in Stellenbosch deelgeneem waar hy `n  Wêreld Junior kwalifiserende tyd  in die 200 borsslag geswem het.

Die Nasionale kampioenskappe is in vier afsonderlike byeenkomste verdeel en in die Wes-Kaap streek het PRG 14 goue, 12 silwer en 5 brons medaljes verower.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal