Foto: Rynhardt Elstadt (links) en Ronald Brown (regs).
Schools That Rock berig oor Hoërskool Montagu se Springbokke.
Monties is besonder trots op twee oud-leerders wat vir die Springbokke in aksie gaan wees!
Rynhardt Elstadt is ingesluit as losvoorspeler, in die eerste rugbytoets teen die Britse en Ierse Leeus. Sterkte met die toetse wat voorlê.
Ronald Brown is van die 26ste tot die 28ste Julie in aksie vir die SA 7’s by die Olimpiese Spele in Tokio, Japan.
“Bring back the Gold”.
Hoërskool Montagu is ongelooflik trots op julle!
Ons staan bankvas agter julle!
Lees meer oor Hoërskool Montagu:
#NuweHoogtes#Springbokke#MontiesRugby#RememberTheNames#Elstadt#RDB