)

Hoër Landbouskool Boland – om ‘n kalf te vang is nie speletjies nie

Vroegoggend op die plaas. Goeie tye!

Die seuns moes behoorlik bontstaan en hulle het bitter vinnig besef om ‘n Brahman-kalfie te vang én te laat sit is heelwat moeiliker as wat dit lyk. Na goeie spanwerk, skaterlag en baie aanmoediging is al die nuwe kalwers darem gemerk.

(Verskoon asb Rohan se hemp wat uithang – beesvang is harde werk)

Foto’s verskaf

#bewaaronsbodem #leerleeflei #hartenhand

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal