Hoërskool Robertson sportspanne het op 8 Mei kragte gemeet teen Hoërskool Montagu.
Dit was ‘n uitstekende sportdag waartydens Robbies gewys het dat hulle hul kant kan bring deur met talle wedstryde aan die wenkant te wees!
Die uitslae was as volg:
Rugby
o.19A: 29 – 10 Gewen
o.19B: 14 – 12 Gewen
o.19C: 13 – 7 Gewen
o.16A: 32 – 17 Gewen
o.15A: 15 – 5 Gewen
0.15B: 23 – 10 Gewen
Hokkie:
Seuns:
o.19A: 3 – 2 Gewen
o.19B: 10 – 0 Gewen
Dogters:
o.19A: 2 – 0 Gewen
o.19B: 1 – 0 Gewen
Netbal:
o.19A: 24 – 21 Gewen
0.19B: 16 – 22 Verloor
o.19C: 11 – 16 Verloor
o.19D: 5 – 21 Verloor
o.16A: 12 – 13 Verloor
o.16B: 6 – 21 Verloor
o.15A: 21 – 13 Gewen
o.15B: 11 – 17 Verloor
o.14A: 12 – 23 Verloor
o.14B: 1 – 13 Verloor
Skaak:
3-en-half teen 2-en-half gewen.
Foto’s verskaf