Baie geluk aan Abrie Truter en Jan Grobbelaar met hul insluiting in die Boland-onderwaterhokkiespan wat 30 April tot 1 Mei aan die SA Junior National Underwater Hockey Championships deelgeneem.
Hulle het ’n algehele vierde plek in die span vir o. 19-mans behaal het.