“Baie geluk en ‘n groot dankie aan elkeen van ons seuns wat iewers oor die afgelope naweek hul beste gegee het in hul onderskeie sport- of kultuuraktiwiteite. Dankie dat ons altyd op julle kan staatmaak.
“‘n Groot dankie ook aan ons gaste, @greykollege. Ons is dankbaar dat ons elke jaar die geleentheid het om op vele terreine teen julle te kan kompeteer. Ons sien uit na 2022 se toer na Bloemfontein.
Sterkte met die res van julle seisoen.
Foto’s verskaf