)

Hoër Meisieskool Paarl leerders presteer by Nasionale Saalperd Kampioenskappe

Katrien van Eeden en Ilke Muir van Hoër Meisieskool Paarl het die WP Saalperdunie verteenwoordig by die Nasionale Saalperd Kampioenskappe in Bloemfontein.

Dit is die wêreld se grootste Opelug Saalperdkampioenskappe en albei hierdie twee ruiters het baie goed presteer!

Katrien, met haar perd Pinnacle Point, behaal die volgende: – SA Grootkampioen Vyfgang vertoon deur ‘n kind – 7de plek – Kampioen Vyfgang Plesierperd Ruiters 18 jr en onder – 7de plek.

Ilke met haar perd Olympic War, behaal die volgende: – Kampioen Vyfgang Plesierperd Ruiters 18 jr en onder – 6de plek- Kampioen Vyfgang Plesierperd Ruiters 18 jr en onder: Ruiterkuns – 5de plek.

“Just look at how beautiful these two girls look on their horses! We are very proud of them.”

#girlshighmagic#equestrian#horses

Photos supplied

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal