)

You are sponsoring

Hoër Meisieskool Paarl leerders presteer by Nasionale Saalperd Kampioenskappe

Katrien van Eeden en Ilke Muir van Hoër Meisieskool Paarl het die WP Saalperdunie verteenwoordig by die Nasionale Saalperd Kampioenskappe in Bloemfontein. Dit is die wêreld se grootste Opelug Saalperdkampioenskappe…