)

Hoër Jongenskool leerder presteer in Gholf

Janus Roberts van Hoër Jongenskool Paarl het presteer by die Nomads SA Junior Gholf Toernooi wat plaasgevind het op die Waterkloof-baan.

In die houespel-afdeling het Janus met ‘n telling van 291 onder die top-32 spelers geëindig en het aanbeweeg na die putjiespel-afdeling. In die eerste rondte van die putjiespel het hy ‘n goeie sege van 1 voor behaal teen Janko van der Merwe (Magaliespark), maar in die tweede rondte het hy vasgeval na ‘n taai stryd teen Joshua Koekemoer (Silverlakes).

Baie geluk Janus!

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal