Meer as 50 Paul Roos bergfietsryers, geborg deur Hamilton’s Painting, het die naweek deelgeneem in die Spur Schools MTB League #1.
Baie geluk aan die manne wat podiumplekke behaal het.
0/14 – 2de Luca Zietzman, 4de Morgan Jones
0/15 – 2de Rupert Taljaard
0/16 – 4de Hendre de Villiers
0/19 -4de Jonatan van Jaarsveld
Fotokrediet: Jacques Vermooten, Francois Louw en Jaco Saunders