Landbouskool Boland Hoofleiers. Hoër Landbouskool Boland het hul hoofleiers vir 2022 aangewys, Balkies aansteek. Dit was ‘n kosbare en trotse oomblik vir die ouers van die twee Hoofleiers, Hannes van Wyk (hoofseun) en Jandré Genis (onderhoofseun) toe die ouers hul balkies kon aansteek.
#leerleeflei #hartenhand #bewaaronsbodem #broersviraltyd
Lees meer oor Hoër Landbouskool Boland: