Mev Hetta Kirsten ontvang die toekenning namens wyle mnr. JD Kirsten
Hoër Jongenskool vier 153 jaar. Met die 153 ste bestaansjaar vieringe van Hoër Jongenskool van Paarl op 13 Augustus, is die Orde van die Blou Baadjie aan wyle mnr. JD Kirsten toegeken en is deur sy vrou Hetta Kirsten ontvang.
Met die viering van Hoër Jongenskool se 153 jaar, is die Drie Tradisie-borde ingewy ter herinnering aan hom wat as ‘n oudleerling tot en met sy afsterwe op 23 Januarie 2021 die tradisies uitgeleef het.
Meer oor Hoër Jongenskool Paarl:
History/ geskiedenis: The school has a rich history dating back to February 1868 and one that learners, parents and alumni are proud of.
“Die leuse van die Hoër Jongenskool Paarl is: Tandem Fit Arbor Surculus (Uiteindelik word die twyg ‘n boom). Die klein, tingerige twygplantjie wat die beginjare van die Paarl First Class School in 1868 gekenmerk het, het in ‘n sierlike, groot, bladryke boom ontwikkel wat die trots is van ‘n steeds groeiende gemeenskap van leerlinge, ouers, onderwysers en oud-leerlinge.
The tree that grows in the Paarl is not only a symbol of survival through hard seasons of need and suffering, but especially of beauty, mighty growth and refreshing shade.”
https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/western-cape-schools/paarl/
https://www.paarlboyshigh.org.za/
Foto verskaf