)

‘n Paul Rooser met ‘n kop vir Syfers

Glasson Osborne (Gr 12) van Paul Roos Gimnasium, is ‘n Paul Rooser met ‘n kop vir Syfers. Hy is een van die Top 60 hoërskool-finaliste in die landswye Netwerk24 Wiskundekompetisie.

Die eindrondes vir die kompetisie vir hoërskole vind plaas op Saterdag, 4 September.

Meer oor PRG:

Geleë op die oewer van die Eersterivier, met die Stellenboschberg as agtergrond, lê die uitgestrekte kampus van die Paul Roos Gimnasium. Dit is ‘n seunskool met ‘n tradisie van uitnemendheid op alle terreine van die opvoeding.

Founded in 1866, this school is only a step away from the University of Stellenbosch and a variety of amenities, from sport to internet facilities, is shared with this institution. In addition some subjects are offered in conjunction with our two sister schools, Bloemhof and Rhenish.

Bekende persone soos Jan Smuts, JBM Hertzog, DF Malan, Uys Krige, Arnold van Wyk, Tjol Lategan en Peter van der Merwe is van die beroemdes wat hier in die skoolbanke gesit het.

Prima and Prima Nova, the two boarding houses, supply accommodation to pupils from across South Africa and neighbouring countries.

Paul Roos Gimnasium slaag daarin om sy leerlinge voor te berei op die wêreld van studie, ontspanning en werk.  Sedert die instelling van die Kanseliersmedalje van die Universiteit van Stellenbosch het 9 Paul Roosers die gesogte toekenning verwerf. Saam met Diocesan College (Bishops) het die skool die grootste getal Springbokrugbyspelers (54) opgelewer. Duisende oud-leerlinge in leiersposisies op die akademiese gebied en op die saketerrein kan getuig van die besonder vormende invloed van:

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal