)

BNP Paribas Tennistoernooi – 16-tennisspan van Hoër Jongenskool Paarl

BNP Paribas Tennistoernooi vir Topskole. Die onder 16-tennisspan van Hoër Jongenskool Paarl, het Sondag 19 September deelgeneem aan die BNP Paribas Topskole-toernooi. Hierdie tennistoernooi het plaasgevind by die Strand-Tennisklub.

Hoër Jongenskool Paarl het soos volg gevaar tydens die toernooi. In die rondomtalie klop Hoër Jongenskool Paarl Hoërskool Hermanus 3 – 0, Hoërskool Outeniqua 3 – 0 en Curro Durbanville 3 – 0.

In die finaal verloor Hoër Jongenskool Paarl 1 – 2 teen Paul Roos Gimnasium.

BNP Paribas Tennistoernooi vir Topskole, asook hul vennootskap met RCS en Tennis South Africa ‘Rising Star Tennis’ se inisiatief het ten doel om kinders toegang tot tennis te bied. So wil hulle die jeug se deelname aan tennis in Suid-Afrika verhoog.

Die ATP-ster Kevin Anderson is die amptelike ambassadeur van hierdie inisiatief.

Dit is ‘n spantennisbyeenkoms en die spelers, asook die afrigter word op die baan toegelaat. ‘n Span bestaan ​​uit vier spelers.

Slegs spelers van 16 jaar en jonger kom in aanmerking om vir die Sekondêre skole kompetisies te speel.

Foto verskaf

Lees meer oor Hoër Jongenskool Paarl

https://schoolsthatrock.co.za

hhttps://www.paarlboyshigh.org.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal