)

Maretha Burger-gemengde tennistoernooi – Leerders van Hoër Jongenskool skitter

Maretha Burger-gemengde tennistoernooi. Leerders van Hoër Jongenskool in die Paarl, se twee o/15-tennisspanne het op 5 en 6 November deelgeneem aan die Maretha Burger-gemengde tennistoernooi. Die A-span het saam met die meisies van Hoër Meisieskool Paarl gespeel. Die B-span het saam met die meisies van Hoërskool La Rochelle gespeel.

Hoër Jongenskool se B-span bestaan uit Reinhardt Mostert, Marno vd Merwe en Tommy Muller.

Die uitslae van Hoër Jongenskool se B-span was as volg: Paul Roos B teen Rhenish  4 – 41; vs Stellenbosch  21 – 24; teen Paul Roos A/Bloemhof  4 – 41; vs HJS A/HMS  1 – 44 en teen Paarl Gim  18 – 27.

Die seuns in die B-span het die meeste van hulle enkelwedstryde gewen of net-net verloor. 

Hoër Jongenskool se A-span bestaan uit JC Paul, Emile vd Berg en Toit Malan.

Die uitslae van die A-span was as volg: vs Paarl Gim  44 – 1; teen Paul Roos B/Rhenish  39 – 6; vs Stellenbosch  45 – 0; teen HJS B/La Rochelle 44 – 1; en vs Paul Roos A/Bloemhof  21 – 24.

Hoër Jongenskool se A-span eindig 10 punte voor Paul Roos/Bloemhof en wen die Maretha Burger-gemengde tennistoernooi. 

Meer oor Hoërskool Jongenskool: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal