)
Messages 2021 Matrics – Mia Naudé Worcester Gymnasium

Boodskappe 2021 Matrieks. Mia Naudé’s parents send her best wishes for the future. She is in Grade 12 at Worcester Gymnasium. “Beautiful Mia, If you can’t be Quiet,  Be Kind!” Dad…

Akademie/ Academics – Worcester Gimnasium Top akademiese graad 12’s

Akademie/ Academics. Worcester Gimnasium is baie trots op hul Top Akademiese graad 12’s. Congratulations to all these learners! #bosvarktrots #achievements #academics #diligence

Boodskappe 2021 Matrieks – Ra-eesah Joseph Worcester Gimnasium

Boodskappe 2021 Matrieks. Ra-eesah Joseph se Moeder, Radia Joseph, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Sy was vanjaar in…

Wes-Kaap Jeugskoukampioenskap – Augsburg Landbougimnasium

Wes-Kaap Jeugskoukampioenskap. Die Wes-Kaapse Jeugskouvereniging het die Wes-Kaap Jeugskoukampioenskap by Augsburg Landbougimnasium op Clanwilliam aangebied. Altesaam 81 leerders het aan die kampioenskap deelgeneem. Hulle was van Augsburg Landbougimnasium, Hoër Landbouskool…

Gholf – Hoër Landbouskool Boland se Zandré Robberts skitter

Gholf. Zandré Robberts van Hoër Landbouskool Boland is aangewys as die o.15 gholfspeler van die jaar by Devonvale Golf and Wine Estate. Hy is ook opgeneem in die Boland o.15…

Worcester Gimnasium – Schools That Rock gesels met Lené van der Merwe

Worcester Gimnasium. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Lené van der Merwe, Hoofdogter vir 2022, van Worcester Gimnasium. Lené, hoe sien jy jou…

Worcester Gimnasium – Schools That Rock gesels met Stefan Lötter

Worcester Gimnasium. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Stefan Lötter, Hoofseun vir 2022, van Worcester Gimnasium. Stefan, hoe sien jy jou rol as…

Hoër Meisieskool Paarl – Schools That Rock gesels met Zanke Nell

Hoër Meisieskool Paarl. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Zanke Nell, Onderhoofdogter vir 2022, van Hoër Meisieskool Paarl in die Paarl. Zanke, hoe…

SA XCO Cup #2 – Paul Roos Gymnasium hosting SA XCO Cup #2

SA XCO Cup #2. Paul Roos Gymnasium and DEVMCO are excited to announce the hosting of the SA XCO Cup #2 on 2 April, 2022 at Coetzenburg, Stellenbosch. This prestigious…

Wiskunde – Dawid Niewoudt van Paul Roos Gimnasium presteer

Wiskunde. Dawid Niewoudt (Graad 11) van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het weggestap met Merietetoekennings vir Wiskunde en Gevorderde Program Wiskunde. In hierdie video deel Dawid waar sy liefde vir…

Bredasdorp koor – Hoërskool Bredasdorp koor by Mad Fun konsert

Bredasdorp koor. Hoërskool Bredasdorp se koor onder leiding van Simone Rossouw, het by MAD Fun Studio se konsert opgetree. Geniet dit. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsbredasdorp.co.za/

Hockey League – Paul Roos U13 Hockey League started

Hockey League. The U13 Paul Roos Hockey League started yesterday. Players who attended the Paul Roos Hockey Academy were selected to play in 4 junior teams. #prghockey More school news:…

Sokker – Paul Roos Gimnasium se Hoof van Sokker aangekondig

Sokker. Die rektor van Paul Roos Gimnasium, mnr André van Staden en voorsitter van die beheerliggaam, mnr. Roelou Slabbert, verwelkom die aanstelling van mnr Edmund Pietersen as die eerste Hoof…

Academic Achievement – Hennie Botha from Paul Roos Gymnasium excels

Academic Achievement. Hennie Botha from Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, received the Deloitte Award for best academic achievement in Grade 11. Hennie believes academics lies at the base of all achievements.…

PRG Rugby – PRG wenners van “George Tens Sport and Lifestyle festival”

PRG Rugby. Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium-rugby, wenners van die “George Tens Sport and Lifestyle festival” wat die afgelope naweek plaasgevind het. Rugbyresultate: Finaal: PRG vs Hotsteppers wen 22…

O.15 Sewes Rugby – Norté Mintoor van Hoërskool Bredasdorp

O.15 Sewes Rugby. Norté Mintoor, graad 9 in Hoërskool Bredasdorp, het op Saterdag, 16 Oktober, vir die Boland 0.15 Sewes rugbyspan teen onder andere SWD en WP gespeel. Die Bolandspan…

Wingerdkennis – Hoër Landbouskool Boland bring dit na leerders

Wingerdkennis. Die leerders van Hoër Landbouskool Boland kan daarna uitsien om eerstehandse wingerdkennis in wyndruifverbouing op te doen. Vinpro se Gen-Z-wingerdprojek het vandeesweek veertig uiteenlopende wyndruifkultivars op die skool se…

Junior Rugby – Paul Roos Gimnasium Junior Rugby-akademie

Junior Rugby. Paul Roos Gimnasium het op 22 Oktober sy eerste oefensessie van die Junior Rugby-akademie aangebied. Dit het plaasgevind in samewerking met Rudolph Optics, PRG se premium sportborg. “Spelers…

Unisa musiek-eksamens – Worcester Gimnasium presteer

Unisa musiek-eksamens. Baie geluk aan die tien Worcester Gimnasium leerders, Annalou Viljoen, Ahné Crafford, Thyler Tim, Inge Fortuin, Carryn Willemse, Barco de Wet, Luan Gilfillan, Cleodore Taylor, Alwyn Loubser en…

Merit award for music – Daniel Dillon Paul Roos Gymnasium

Merit award for music. Daniel Dillon, Grade 11, from Paul Roos Gymnsium, received a Merit award for Music. Daniel shares his journey with music and how his teachers… More news…

Acknowledgement – Paarl Girls’ High Prize Giving Foundationphase

Acknowledgement. Baie geluk aan elkeen wat erkenning gekry het by ons Grondslagfase Prysuitdeling gisteraand. “Acknowledgement is the only way to keep love alive.”- Barry Long. Everyone was very excited to…

Matrieks laaste dag – Paul Roos matrieks skenk skoene op laaste dag

Matrieks laaste dag. Die meeste matrieks van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch het vandag hul laaste vraestel geskryf en so het die einde van hul skoolloopbaan aaangebreek. Soos dit tradisie…

Matriekraad en VRL – Hoërskool Bredasdorp vir 2022

Matriekraad en VRL. Hoërskool Bredasdorp kondig met trots hul Matriekraad en VRL vir 2022 aan. Die lede van die Matriekraad is Janco Fourie (Hoofseun), Zoë Louw (Hoofdogter), Janru Retief (Onderhoofseun), Elmarie…

Stellenbosch Eisteddfod – Daniel Dillon, Paul Roos the winner

Stellenbosch Eisteddfod. Daniel Dillon, Grade 11 paul Roos Gymnasium pianist, was the winner of a remarkable 7 category prizes at the 2021 Stellenbosch Eisteddfod, with repertoire ranging from the famous…

Matrics in Antarctica – Anika le Roux Paarl Girls’ High in Top 50

Matrics in Antarctica. Paarl Girls’ High congratulate Anika le Roux who made it to the Top 50 of the Matrics in Antartica competition! Matrics in Antarctica is an adventure like…

Boland Landbou – Hoër Landbouskool Boland verwelkom 2022 Steggies

Boland Landbou. Dit was ‘n voorreg en plesier vir die Hoër Landbouskool Boland in die Paarl om die afgelope naweek die graad 8’s van 2022 én hulle ouers op die…

SA XCO Cup – A first for Paul Roos Gymnasium

SA XCO Cup. Paul Roos Gymnasium and DEVMCO are excited to announce the hosting of the second leg of the SA XCO Cup Series on 2 April, 2022 at Coetzenburg,…

Paul Roos Gimnasium – Schools That Rock gesels met Josua Bester

Paul Roos Gimnasium. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Josua Bester, Onderhoofseun vir 2022, van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch. Josua, hoe sien jy…

Paul Roos Gymnasium – Schools That Rock talk to Daniel Dillon

Paul Roos Gymnasium. It is a priviledge for Schools That Rock to ask a few questions to Daniel Dillon, Deputy Headboy 2022 from Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch. Daniel, how do…

Paul Roos Gimnasium – Schools That Rock gesels met Roché Meyer

Paul Roos Gimnasium. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Roché Meyer, Hoofseun vir 2022, van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch. Roché, hoe sien jy…

Hoërskool Bredasdorp – Schools That Rock gesels met Zoë Louw

Hoërskool Bredasdorp. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Zoë Louw, Hoofdogter vir 2022, van Hoërskool Bredasdorp. Zoë, hoe sien jy jou rol as hoofleier…

Huis Nico Malan – Hoër Landbouskool Boland in- en uittekenstelsel

Huis Nico Malan. Hoër Landbouskool Boland se koshuis, Huis Nico Malan, beskik nou oor ‘n nuwe in- en uittekenstelsel van RCL Technologies. Dié skool is een van twee skole in…

Boere Bash Krieket – Hoër Landbouskool Boland

Boere Bash Krieket. Hoër Landbouskool Boland bedank elke span, borg en toeskouer wat deel was van die Boere Bash Krieket. Baie geluk aan die Merino’s wat met die louere weggestap…

Hoërskool Bredasdorp – Schools That Rock gesels met Janco Fourie

Hoërskool Bredasdorp. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Janco Fourie, Hoofseun vir 2022, van Hoërskool Bredasdorp. Janco, hoe sien jy jou rol as hoofleier…

‘Matrics in Antarctica’ – Schalk Vorster van Hoërskool Bredasdorp

‘Matrics in Antarctica’. Schalk Vorster (graad 12) van Hoërskool Bredasdorp in die Wes-Kaap,het vroeër vanjaar aan die ‘Matrics in Antarctica’ kompetisie begin deelneem. Dit word jaarliks vir alle matrikulante in…

School2School Shoebox project – Paul Roos boys delivered the gifts

School2School Shoebox project. Paul Roos Gymnasium from Stellenbsoch, Representative Council of learners and Societas boys felt in full force the spirit of Christmas. The Council of Learners and Societas boys…

Boodskappe vir 2021 Matrieks – Aan Mekyla Scholtz Hoërskool Montana

Boodskappe vir 2021 Matrieks. Eloise Kemm, moeder van Mekyla Scholtz, Onder-hoofdogter van Hoërskool Montana in Worcester, het ‘n besondere boodskap aan haar gerig om saam met haar die toekoms in…

ONLINE A+Students – Paarl Girls’ High Elle Joubert excels

ONLINE A+Students. Elle Joubert from Paarl Girls’ High was one of the 316 learners who took part in the first ever country wide ONLINE A+Students Nationals competition. She managed to…

Montana – Schools That Rock gesels met Zanoushca le Grange

Montana. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Zanoushca le Grange, Hoofdogter van Hoërskool Montana, Worcester, vir 2022. Zanoushca, hoe sien jy jou rol…

Montana – Schools That Rock gesels met Mannetjie Combrinck

Montana. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Mannetjie Combrinck, Hoofseun van Hoërskool Montana, Worcester, vir 2022. Mannetjie,hoe sien jy jou rol as hoofleier…

Filmit 2021 – genomineerdes aangekondig

Filmit 2021. Die Filmit kompetisie is in sy finale en opwindende fase. Die genomineerdes in elk van die kompetisie se onderskeie kategorieë word aangekondig. Filmit is ’n kortfilmkompetisie vir hoërskoolleerders…

Gholfdag – Hoër Jongenskool Paarl Blue Day gholfdag

Gholfdag. Hoër Jongenskool Paarl se BLUE DAY-gholfdag het op 11 November te Boschenmeer-gholfklub plaasgevind. Hierdie jaarlikse uitblink-geleentheid word nie sommer deur ons ouers en oudleerders gemis nie en al 36…

Portchie’s exhibition – Paul Roos Gymnasium impressed

Portchie’s exhibition. Paul Roos Gymnasium and Investec impressed the Stellenbosch art community in October. They held an exemplary art exhibition. It included an outreach programme by name of “See and…

Boland Landbouskool – Schools That Rock gesels met Jandré Genis

Boland Landbouskool. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Jandré Genis, Onder-hoofseun van Hoërskool Hoër Landbouskool Boland, vir 2022. Jandré, hoe sien jy jou rol…

Landbouskool Boland – Schools That Rock gesels met Hannes van Wyk

Landbouskool Boland. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Hannes van Wyk, Hoofseun van Hoërskool Hoër Landbouskool Boland, vir 2022. Hannes, hoe sien jy…

Ritmiese Gimnaste – Hoër Meisieskool Paarl by SA Kampioenskappe

Ritmiese Gimnaste. Hoër Meisieskool Paarl ia baie trots hul Ritmiese Gimnaste, Zia Engela, Nadya Joubert, Maddison Cloete, Misha Grobler, Katienka Nolte, Nina Enslin, Alyx du Toit en Leah du Toit…

Tentpegging – Beate Van Wyk van Hoër Meisieskool Paarl presteer

Tentpegging – Beate Van Wyk van Hoër Meisieskool Paarl, het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe by Old N1 Equestrian Centre, Rawsonville, waar sy verkies is tot die Wes-Kaap Tentpegging Junior…

Proefblok word aangeplant – Boland Landbou gaan nuwe kultivars vestig

Proefblok word aangeplant. Die Junior Landbouvereniging van Hoër Landbouskool Boland in Paarl, het die behoefte uitgespreek om ‘n proefblok aan te plant. Hiervoor het hul hande gevat met Vinpro. Hulle…

Gemengde Tennistoernooi – Paul Roos o/15 tennisspanne wen

Gemengde Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium, Paarl se o/15 Tennisspanne het gewen by die Gemengde Tennistoernooi. Hulle het die naweek deelgeneem aan die Maretha Burger o/15 Gemengde Tennistoernooi wat gehou is…

Spanredenaars – Worcester Gimnasium 2021 Nasionale Kampioene

Spanredenaars. Worcester Gimnasium se spanredenaars het gedurende 2021 aan ‘n wyeverskeidenheid kompetisies op hul aanlyn platforms deelgeneem. Die span, Carina van der Vyver, Alexa Viljoen, Kristen Boshoff en Danielle du…