)
Paarl Boys’ High Cricket – T-20 and 50 overs vs Paul Roos

Paarl Boys’ High Cricket. Paarl Boys’ High cricket 15 – 19 February vs Paul roos Gymnasium. U.14 Teams PBHS U14F vs Paul Roos Gymnasium U14F (T20) – PBHS won the…

Atletiekkampioenskappe – Hoër Jongenskool blink uit by Twizza-atletiekbyeenkoms

Atletiekkampioenskappe – Hoër Jongenskool Paarl, se atlete het die afgelope naweek in Roodepoort uitgeblink. Die seuns het deelgeneem aan die Twizz-atletiekkampioenskappe. Die atletiekkampioenskappe op hierdie vlak is van hoogstaande gehalte.…

PBHS Tennis – Paarl Boys’ High tennis players excel

PBHS Tennis. A Paarl Boys High School Invitation team consisting of Marno van der Merwe, Reinhardt Mostert, John van Niekerk, Frans Daniel van der Merwe, Tommy Muller, Ruben Cilliers and…

Chess – Paarl Boys’ High excells at Central Cape Winelands trials

Chess. Paarl Boys’ Chess enjoyed a most successful weekend. A record number of 22 boys participated in the Central Cape Winelands trials in Wellington. PBHS took home 3 medals. Furthermore, they…

Hoërskool Bredasdorp krieket – T-20 wedstryd vs Hoërskool Hermanus

Hoërskool Bredasdorp krieket. Hoërskool Bredasdorp se 0/15 Krieket span het Donderdag, 17 Februarie, kragte gemeet in ‘n T20-wedstryd teen Hoërskool Hermanus. Bredasdorp het eerste gekolf. Na ‘n paar vinnige paaltjies,…

Kalahari Vasbyt – Boland Landbouskool leerders gedoen en geslaag

Kalahari Vasbyt. Hierdie twee manne van die Boland Landbouskool, Tiaan Rentzke en Ernst Loubscher, het vroeg in Januarie die Kalahari-Vasbyt gedoen en geslaag. Ek twyfel of Tiaan Rentzke of Ernst…

PRG Gholf – Paul Roos gholfers presteer teen Paarl Gimnasium

PRG Gholf. Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch se Gholfspanne het Maandag teen Paarl Gimnasium gespeel by Boschenmeer. PRG Gholf se 1ste span klop Paarl Gimnasium met 14 punte. Jack Brugman…

Gerrie Berner Tennis Toernooi – Paul Roos Gimnasium aanbieding

Gerrie Berner Tennis Toernooi. Die jaarlikse Zest Fruit Gerrie Berner Tennis Toernooi word vanjaar vir die sewentiende keer deur Paul Roos Gimnasium aangebied. Die toernooi vind plaas vanaf 17 tot 19…

PRG Sports weekend – Jam-Packed and very successful

PRG Sports weekend. What a sports weekend it was for Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch! The past weekend PRG had a jam-packed sports weekend with lots of activities: Swimming, Water Polo,…

Die Heuwels Fantasties – By Hoërskool Robertson op 19 Maart

Die Heuwels Fantasties. Janie Bay, Appel en Die Heuwels Fantasties tree op by Hoërskool Robertson, Saterdag, 19 Maart. Vir meet inligting kan die skool gekontak word by tel 023 626…

HJS Gholf – Hoër Jongenskool vs Paul Roos Gimnasium

HJS Gholf. HJS speel gholf op ʼn snikhete dag van 43 °C by Kleine Zalze in Stellenbosch teen Paul Roos. HJS se eerste span wen met 2 houe (Dylan Kayne 34…

Paarl Boys’ High Debating – friendly debate vs Paul Roos Gymnasium

Paarl Boys’ High Debating. The debating season for 2022 kicked off with a friendly debate, Paarl Boys’ High against Paul Roos Gymnasium. The motion was THBT (This House believes that)…

Interskole-swemgala – Hoër Jongenskool Paarl lewer opwinding

Interskole-swemgala. Die jaarlikse Interskole-swemgala teen Paarl Gimnasium op 7 Februarie het groot opwinding opgelewer. HJS het daarin geslaag om die byeenkoms met 104 punte te wen. Hoër Jongenskool Paarl behaal 286 en Paarl…

Krieket-kapteins – Luthan Absolon vertel ons meer oor sy kapteinskap

Krieket kapteins. Schools That Rock gesels, in hul reeks oor skole se krieket-kapteins, oor die volgende aantal weke met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins. Ons sesde bal word geboul…

Interprovinsiale toernooi tennis – Hoër Meisieskool Paarl spelers

Interprovinsiale toernooi tennis. Hoër Meisieskool Paarl is baie trots op hul tennisspelers wat Boland gaan verteenwoordig by die Interprovinsialetoernooi in Pretoria van 19 tot 22 Maart 2022: o.15Kelly Coetzee –…

PRG atlete – Die toekoms lyk Rooskleurig!

PRG atlete. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se atlete het verskeie individuele pryse gewen by die jaarlikse Prestige Atletiekbyeenkoms in Dal Josaphat, Paarl. PRG atlete het die volgende pryse ingepalm: Divan…

PRG Tennis – Paul Roos-tennisspelers in Cavalier-Bolandspanne

PRG Tennis. Na afloop van die Cavalier (Boland) tennisproewe is verskeie PRG tennis spelers in die onderskeie Cavalier-Bolandspanne opgeneem vir deelname teen ander provinsies oor die volgende paar maande. Die…

HJS Atletiek – Paul Roos Gimnasium atlete vuurwarm voor Prestige

HJS Atletiek. Atletiek by Paul Roos Gimnasium kook. Verskeie PRG atlete het by die HJS Paarl Uitnodigingsbyeenkoms gewys hulle is gerat vir die opkomende Prestige Atletiekbyeenkoms. Die Uitnodigingsbyeenkoms het skole…

Junior Soccer – PRG taking Boland soccer to a high level

Junior Soccer. The PRG Junior Soccer Academy officially launched on Monday the 31st of January and Tuesday 1 February 2022. Thirty-two under 11’s and -13’s and twenty-seven under 7’s and…

Kleure-atletiek – Hoërskool Bredasdorp toppresteerders

Kleure-atletiek. Hoërskool Bredasdorp is besonder trots op hul atlete. Hierdie atlete is, na afloop van die kleure-atletiek, aangewys is as die toppresteerders in die onderskeie items. Harold de Wet (diskus),…

Skole Swem – Hoër Meisieskool Paarl skitter by Wynland Swemgala

Skole swem. Hoër Meisieskool Paarl se swemmers het aan die onlangse Wynland Junior Liga 4 Swemgala deelgeneem. Hulle het wonderlike resultate behaal. Sienna Lederle: Girls 14 years – 1st 50m…

Ruiterkuns – Francois Dercksen, Paul Roos Gimnasium na Wêreldbeker

Ruiterkuns. Francois Dercksen, Paul Roos Gimnasium graad 10, is Saterdag, 29 Januarie, na afloop van SA proewe, opgeneem in die SA senior Ruiterkunsspan wat in Junie 2022 aan die Wêreldbeker…

School swimmers – Paul Roos Gymnasium Excels

School swimmers. Paul Roos Gymnasium from Stellenbosch attended the first gala of the season on Thursday 27th January. The gala was hosted at the new Rhenish facility in Stellenbosch. PRG…

Flyfishing – Ben Blaauw and Liam Swart invited to Protea Team’s trials

Flyfishing. Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch learners, Ben Blaauw and Liam Swart, were invited to the Protea Team’s trials which was held in Slanghoek from 14 to 16 January this…

Schools Cricket – Paul Roos Gymnasium vs Grey High

Schools Cricket. Schools Cricket draws more and more school boys and girls to the sport. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, is very proud on their 19A and 15A cricket teams who…

Top Junior Angler – PRG learner excels in SA Surf Casting Championships

Top Junior Angler – Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, learner Beor van Reenen (Gr. 10), represented Free State at the SA Surf Casting Championships. It was held in Langebaan from…

Hoër Meisieskool Paarl – Hoe spesiaal is dit?

Hoër Meisieskool Paarl. lees gerus hierdie storie van vriendinne en sussies by Hoër Meisieskool Paarl. Elsie Dreyer en Aninka Ferreira, is al vriendinne vir elf jaar. Die boonste foto van…

Krieket – Paul Roos Gimnasium O.14 krieketspan wen

Krieket. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is baie trots op hul O.14 krieketspan. Hulle het hul eerste krieket wedstryd vir Paul Roos gespeel en gewen . Paul Roos het teen Hoër…

Hoër Landbouskool Boland – Atlete werk aan kondisionering en fiksheid

Hoër Landbouskool Boland. Die atlete van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, is dou voor dag al besig met kondisionering en fiksheid. Hierdie manne glo daaraan dat ‘n gesonde liggaam…

Interhuis Atletiek – Paul Roos Gymnasium na afwesigheid van 2 jaar

Interhuis Atletiek. Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch het na ‘n afwesigheid van twee jaar weer ‘n Interhuis Atletiek byeenkoms gehou. Die byeenkoms het by die Markötter Sportgronde, Vrydag 21 Januarie,…

Paul Roos Gimnasium – Graad 8’s skop 2022 bedrywig af

Paul Roos Gimnasium. Op Dinsdag 18 Januarie 2022 het Paul Roos, Stellenbosch, se klas van 2026 hul eerste week van hoërskool afgeskop. Die senuwees en opgewondenheid van leerders en hul…

Top sprekers – Pellatt Smith van Paul Roos Gimnasium vereer

Top sprekers. Op 16 Desember 2021, het die organiseerders van Poduimpret ‘n prestige aand aangebied. Dit is by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou vir Suid-Afrika se top sprekers. Pellatt Smith,…

Cycling – Paul Roos Gymnasium’s cyclists shine!

Cycling. Paul Roos Gymnasium Cycling results from the past weekend. Western Cape DH#1 and SA Cup #1 (mountain bike) Junior Men – Philip van Schalkwyk 2nd Youth Men – Pieter…

Matric Class 2021 – Paarl Boys’ High NSC results

Matric Class 2021 – Baie geluk aan Ulrich le Roux wat die eerste plek in die 2021 NSS-eksamen behaal het! Ulrich is nie net eerste in die Wes-Kaap nie, maar…

Matriekuitslae 2022 – Hoërskool Robertson matrieks presteer in eksamen

Matriekuitslae 2022 – Hoërskool Robertson in Robertson se matrieks het goed presteer in die eindeksamen. Hoërskool Robertson spog met die volgende matriekuitslae vir 2022. 97% slaagsyfer. 10 – A gemiddelde.…

Paul Roos Matrics – Celebrate their results

Paul Roos Matrics – Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch matrics celebrated their results. The matrics results were announced last night and they were overwhelmed at this time when they could…

Matriekuitslae 2021 – Ruan Buhr van PRG derde plek in Wiskunde

Matriekuitslae 2021: Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch in die Wes-Kaap is baie trots op Ruan Buhr wat nasionaal die derde plek in Wiskunde behaal het. Ruan Sê dat hy baie…

Hoërskool Montana – nuwe personeel verwelkom

Hoërskool Montana. Hoërskool Montana van Worcester verwelkom graag vyf nuwe personeellede in hul midde. Baie welkom aan Mnr Eugene Myburgh, Me Lara Hannekom, Me Sandi van Heerden, Me Jenanda Swart…

Paul Roos – Paul Roos Gymnasium welcome their Grade 8 group

Paul Roos. Die groot groep 2022 Graad 8 seuns word hierdie week verwelkom by Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch. Die skool sien daarna uit om volgende week meer nuus van…

HJS Krieketfees – Uitslae van deelnemende skole

HJS Krieketfees. Hiermee die uitslae van Hoër Jongenskool se Krieketfees die naweek van 8 Januarie 2022. HJS vs Noordheuwel: O.15 – Maandag 10 Januarie. Noordheuwel 113/6. E Smith 63; C…

Everybody Hurts – Worcester Gimnasium groet 2021

Everybody Hurts. 2021 was ’n jaar van aanpassings en uitdagings. Dit was ook ’n jaar van feesvieringe. Geliefdes het verloof geraak, getrou en ouers geword. Dit was egter ook ’n…

Rugby – HTS Drostdy stel nuwe Direkteur: Rugby aan

Rugby. HTS Drostdy van Worcester is baie opgewonde om aan te kondig dat mnr. Hans Coetzee vanaf Februarie 2022 by die Donkies aansluit as hul nuwe Direkteur: Rugby. Hans is…

HTS Drostdy – ‘n Terugblik op 2021

HTS Drostdy. Dag een: Die jaar staan baie vinnig einde se kant toe en HTS Drostdy, Worcester, het gedink dit sal lekker wees om bietjie terug te kyk op die…

Messages 2021 Matrics – Alcqara Schwartz Worcester Gymnasium

Messages 2021 Matrics. Alcqara Schwartz’ parents send her best wishes for the future. She was this year in Grade 12 at Worcester Gymnasium. “If I could give my daughter 3 things,…

Splendidior 2020 – Paul Roos Gymnasium: Sonneblom uit Bethlehem

Splendidior 2020. Sonneblom uit Bethlehem: Yesterday the last Sunday before Christmas. Enjoy PRG’s music department production “Splendidior 2020”, a musical journey in the spirit of the festive season. It was…

Equestrian Archery – Lulah Killingbeck from Bredasdorp High School excels

Equestrian Archery. Lulah Killingbeck, grade 8, is currently 41st in the world in the under 16 category, boys and girls combined, in the World Equestrian Archery. Lulah is the youngest…

Tennis – Ernst Gouws PRG se nommer een Tennisspeler

Tennis. Baie geluk aan Ernst Gouws, Paul Roos Gimnasium se nommer 1 tennisspeler, met die wen van die Mans Ope afdeling by die Cape Town GrowthPoint Super 8 Tennistoernooi. Ernst…

Messages 2021 Matrics – Wade Uys Worcester Gymnasium

Messages 2021 Matrics. Wade Uys’s parents send him best wishes for the future. He is in Grade 12 at Worcester Gymnasiuml. “Congratulations on your achievement. Wade. You have completed a great milestone…

Paarl Girls – So sing die koor in hierdie lied genaamd, ???????????? ???????????? ????????????????????

Paarl Girls. As we end off the school year on a Wellness Wednesday, we are reminded that we must try to never give up and that there are always people…

Top 10 Akademie – Paul Roos Gimnasium Graad agt tot elf

Top 10 Akademie. Paul Roos Gimnasium maak hiermee hul Top 10 Akademiese presteerders van 2021 bekend. Graad 11 1 JOVANOVIC, ALEXANDER – 93.9%2 BOTHA, HENNIE – 93.1%3 DE KOCK, FRANCOIS…