)

Tennis – Ernst Gouws PRG se nommer een Tennisspeler

Tennis. Baie geluk aan Ernst Gouws, Paul Roos Gimnasium se nommer 1 tennisspeler, met die wen van die Mans Ope afdeling by die Cape Town GrowthPoint Super 8 Tennistoernooi.

Ernst het as 2de gekeurde in die finaal met Alexander Edley, eerste gekeurde, afgereken met 6/7 (7), 7/5 6/4. Ernst het in beide die kwarteindrondte en semi-finaal elke keer drie stelle nodig gehad om die onderskeie wedstryde te wen. In sy laaste drie wedstryde het hy die eerste stel verloor maar vasgebyt om die wedstryde te wen.

Paul Roosers wat ook aan die toernooi deelgeneem het was Stephen Claassen, Johan van Wijk, Leonardo en Sebastiano Sola, Willem de Waal, Jake Downie en Justin Cowley. Willem de Waal het derde geëindig in die O/16 afdeling.

Welgedaan aan die Paul Roos manne en sterkte met die Winelands Growthpoint wat Donderdag begin!

#prgtennis#maroonmachine#prg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal