)

Gerrie Berner Tennis Toernooi – Paul Roos Gimnasium aanbieding

Gerrie Berner Tennis Toernooi. Die jaarlikse Zest Fruit Gerrie Berner Tennis Toernooi word vanjaar vir die sewentiende keer deur Paul Roos Gimnasium aangebied. Die toernooi vind plaas vanaf 17 tot 19 Februarie 2022.  

Paul Roos Gimnasium se eerste tennisspan het oor die jare hul staal gewys. Die span het verlede jaar die titel vir die vierde agtereenvolgende jaar te wen. Hulle het Grey College van Bloemfontein in die finaal met 4 – 0 te verslaan.

Paul Roos word verteenwoordig deur Ernst Gouws, Johan van Wijk, Stephen Claassen, Willem de Waal, Leonardo Sola, Echard de Kock en Jake Downie. Ernst Gouws is nommer een op die Tennis Suid-Afrika 0/18-ranglys.

Die skole wat vanjaar gaan deelneem, is Paul Roos Gimnasium, Hoërskool Stellenbosch, Grey College, Hoërskool Waterkloof, Afrikaanse Hoër Seunskool, Kearsney College, Clifton High, Hoërskool Outeniqua, Oakdale Hoër Landbouskool, Hoër Jongenskool Paarl, King Edward School en St. Stithians.

Die hoofborg met die bekende Gerrie Berner Toernooi die afgelope vier jaar, is Zest Fruit. PRG se toewyding tot die ontwikkeling van gehalte tennisspelers is, volgens  Freek Dreyer, Besturende Direkteur van Zest Fruit, die rede vir hul jarelange assosiasie met die toernooi. Dit het hulle geïnspireer om die borgskap uit te brei en PRG-tennis as geheel te ondersteun. Hulle is geëerd om met PRG-tennis geassosieer te word.

Wedstryde sal gestroom word. Volg al die aksie op die SuperSport Schools toepassing wat gratis afgelaai kan word.

Fotokrediet: Charmaine Sander Photography

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal