)

Kodering en Robotika – Laerskool Stulting Graad 4’s ontwerp helikopter

Kodering en Robotika. Laerskool Stulting van Humansdorp in die Oos-Kaap se Graad 4 klas moes onlangs, deur middel van kodering en robotika, ‘n helikopter ontwerp. Hierdie helikopter moes ‘n motor het wat werk en dit moet kan lees hoe ver die helikopter vanaf die grond is. Dit is moontlik gemaak deur gebruik te maak van sensors. 

Hierdie dogters vertoon hul helikopter en die program wat wys hoeveel meter die helikopter vanaf die grond is. Hou die toekoms dop vir hierdie ingenieurs in wording in die ingenieurs wêreld!

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal