Ruiterkuns. Francois Dercksen, Paul Roos Gimnasium graad 10, is Saterdag, 29 Januarie, na afloop van SA proewe, opgeneem in die SA senior Ruiterkunsspan wat in Junie 2022 aan die Wêreldbeker toernooi gaan deelneem.
Baie geluk, Francois!
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za