)

Interskole-swemgala – Hoër Jongenskool Paarl lewer opwinding

Interskole-swemgala. Die jaarlikse Interskole-swemgala teen Paarl Gimnasium op 7 Februarie het groot opwinding opgelewer. HJS het daarin geslaag om die byeenkoms met 104 punte te wen. Hoër Jongenskool Paarl behaal 286 en Paarl Gimnasium, 182. Liam Coetzee van HJS het die 50 m-vlinderslag rekord in die o. 19-afdeling met sy tyd van 26,56 oortref.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal