)

HTS Drostdy – ‘n Terugblik op 2021

HTS Drostdy. Dag een: Die jaar staan baie vinnig einde se kant toe en HTS Drostdy, Worcester, het gedink dit sal lekker wees om bietjie terug te kyk op die hoogtepunte van hierdie ongewone jaar. Oor die volgende dae gaandie skool terugkyk op alles wat Drostdy ‘n belewenis maak.

Dag 1 – Skool begin. HTS Drostdy het vanjaar vir die eerste keer in die geskiedenis eers in Februarie begin – en ook net op halfkapasiteit. Dit was egter vir hulle heerlik om al die Donkies terug te kon verwelkom na die ekstra lang vakansie.

Die Donkies sien uit na 2022!

Dag 2: Top Tegniese Skool: Met die WKOD se jaarlikse prysuitdeling na afloop van die bekendmaking van die NSS-uitslae is Drostdy aangewys as die top tegniese skool in die Wes-Kaap.

Dag 3 – Graad 8-sinkronisasie: Die graad 8’s kon nie hulle normale kamp aan die begin van die jaar hê nie so ons het besluit om hulle as deel van hul Skeppende Kunste (Drama) prakties iets saam as ‘n groep te laat doen. En hulle het beslis nie teleurgestel nie. Kyk na die video.

#trots#gees#belewenis#Donkies

Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://htsdrostdy.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal