)

Boland Landbou – Hoër Landbouskool Boland verwelkom 2022 Steggies

Boland Landbou. Dit was ‘n voorreg en plesier vir die Hoër Landbouskool Boland in die Paarl om die afgelope naweek die graad 8’s van 2022 én hulle ouers op die plaas te verwelkom.

Wat ‘n oulike klomp seuns! Dis met groot opgewondenheid wat die skool uitsien dat hulle moet inval by hulle vanaf 17 Januarie. Graag heet hulle elke seun en ouer baie welkom by die Boland-familie. Boland Landbou verwys na hul nuwelinge as steggies, “want hiér word hulle die geleentheid gebied om te floreer, te groei en te ontwikkel in die beste weergawe van hulself.” Esegiël 17: “Daarna het hy ‘n steggie gevat en dit in die grond gesit waar dit kon floreer.”

#bewaaronsbodem #hartenhand #leerleeflei

Foto’s verskaf

Lees meer skolenuus:

https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal