Gholf. Zandré Robberts van Hoër Landbouskool Boland is aangewys as die o.15 gholfspeler van die jaar by Devonvale Golf and Wine Estate. Hy is ook opgeneem in die Boland o.15 uitnodigingspan wat in Januarie 2022 teen die WP gaan speel.
Boland Landbou is baie trots op jou, Zandré!
#leerleeflei#hartenhand#bewaaronsbodem
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za