)

Wes-Kaap Jeugskoukampioenskap – Augsburg Landbougimnasium

Wes-Kaap Jeugskoukampioenskap. Die Wes-Kaapse Jeugskouvereniging het die Wes-Kaap Jeugskoukampioenskap by Augsburg Landbougimnasium op Clanwilliam aangebied. Altesaam 81 leerders het aan die kampioenskap deelgeneem. Hulle was van Augsburg Landbougimnasium, Hoër Landbouskool Boland, Hoër Landbouskool Oakdale, La Montanara-privaatskool op Clanwilliam en Laerskool Volschenk in Riversdal.

Dit is gedoen om die jonger kinders se belangstelling in jeugskoue, ná ʼn lang onderbreking weens Covid-19, te prikkel. Met dié kampioenskap is nuwe deelnemers gewerf en touwys gemaak, terwyl ook seker gemaak is dat vorige deelnemers by die geleentheid betrokke bly.

Die senior wenners in die wolskaap-afdeling, van links, is Anré de Klerk van Augsburg Landbougimnasium (derde plek), Marius Smit, Hoër Landbouskool Boland (tweede plek) en Jean-Mari Jordaan van Augsburg Landbougimnasium (eerste plek)
Wes-Kaap Jeugskoukampioenskap - Augsburg Landbougimnasium
Wes-Kaap Jeugskoukampioenskap – Augsburg Landbougimnasium. Foto: Die senior wenner in die melkbok-afdeling is Francois Neethling van Augsburg Landbougimnasium.
Die senior wenners in die Angorabok-afdeling is, van links, De Wet Grobbelaar van Augsburg Landbougimnasium (derde plek), Zack Bezuidenhout, Augsburg Landbougimnasium (tweede plek) Henco Lategan van Hoër Landbouskool Oakdale (eerste plek)
In die junior afdeling vir perde is al die wenners van Augsburg Landbougimnasium. Van links is Jasmine Lenee (derde plek), Miekela Swart (tweede plek) en Mieke Visser (eerste plek)

Foto’s en berig verskaf deur Veeplaas

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal