)

Boodskappe 2021 Matrieks – Ra-eesah Joseph Worcester Gimnasium

Boodskappe 2021 Matrieks. Ra-eesah Joseph se Moeder, Radia Joseph, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Sy was vanjaar in matriek by Worcester Gimnasium.

“En so is ‘n baie belangrike fase in jou lewe besig om verby te gaan. Die vormingsjare op skool, waar jy die kans gehad het om jou toekoms se deure oop te begin maak. Jy gaan geleenthede kry. Dalk verder opleiding, dalk werksgeleenthede. Jy gaan verlief raak, verloof raak, trou… alles op sy tyd. En daar gaan in dit alles die geleenthede wees wat jy nodig het en gaan ontdek dat jy gemaak is om ‘n verskil in die wêreld te maak. In jou werk. In jou gesinslewe. In jou menswees.  

Wees getrou aan jou geloof. Wees getrou aan jou roeping. Wees getrou aan jouself.  Gaan lewe nou groot tot sy eer, met Sy genade!

Jou Moeder.”

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.worcgim.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal