PRG Rugby. Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium-rugby, wenners van die “George Tens Sport and Lifestyle festival” wat die afgelope naweek plaasgevind het. Rugbyresultate: Finaal:
PRG vs Hotsteppers wen 22 – 7
Kwalifiserende rondtes:
PRG vs BTD Foundation wen 26-0
PRG vs Parkdene wen 36-0
PRG vs SSDP wen 22-0
PRG vs Middelburg wen 55-0
#GeorgeTensFestival2021#PRGRugby#PRGrugbytens
Meer nuus van skole: