Wiskunde. Dawid Niewoudt (Graad 11) van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het weggestap met Merietetoekennings vir Wiskunde en Gevorderde Program Wiskunde.
In hierdie video deel Dawid waar sy liefde vir Wiskunde vandaan kom en hoe dit in die samelewing toegepas kan word.
#Deloitte #MakingAnImpactThatMatters #prg #wiskunde #mathematics
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za