Unisa musiek-eksamens. Baie geluk aan die tien Worcester Gimnasium leerders, Annalou Viljoen, Ahné Crafford, Thyler Tim, Inge Fortuin, Carryn Willemse, Barco de Wet, Luan Gilfillan, Cleodore Taylor, Alwyn Loubser en Christiaan Genade wat uitstekend gevaar het in die UNISA-eksamen.
Annalou Viljoen – Graad 7 Klavier: Onderskeiding (84%)
Ahné Crafford – Grade 4 Theory: Pass
Thyler Tim – Graad 4 Teorie: Merietetoekenning. (Afwesig vir die foto.)
Inge Fortuin – Graad 1 Theory: Distinction (100%)
Carryn Willemse – Graad 2 Klavier: Merietetoekenning. Graad 1 Teorie: Onderskeiding (80%)
Barco de Wet – Grade 2 Theory: Distinction (93%)
Luan Gilfillan – Graad 2 Klavier: Onderskeiding (83%). Graad 3 Teorie: Slaag.
Cleodore Taylor – Grade 2 Piano: Merit. Grade 3 Theory: Distinction (86%)
Alwyn Loubser – Graad 4 Teorie: Onderskeiding (80%)
Christiaan Genade – Grade 2 Theory: Distinction (89%).
Congratulations to these learners!
#achievements#trotsebosvark#unisamusicexam
Foto verskaf:
Meer skolenuus: