Pietermaritzburg Girls’ High School Exceptional canoeists
Pietermaritzburg Girls’ High School’s Olivia Woodburn (right) and Epworth’s, Shannon-Ann Parker-Dennison, teamed up to paddle the KNCU Nyala Pans to St Elmo’s race held in Umkomaas. The pair paddled immaculately…
Pietermaritzburg Girls’ High School donates to Singakwenza
Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 8’s made their annual donation of toys to Singakwenza. Our girls make toys from recyclable materials as part of their Technology assessment. These toys are…
Hoërskool Strand kry 1ste uitgawe van Suidooster-skoolkoerant
Hoërskool Strand is trots op die eerste uitgawe van die Suidooster-skoolkoerant wat vanoggend in die personeelkamer aan die skoolhoof, mnr. D. Malan, oorhandig is. In die nuutste uitgawe kan al…
MNR. & MEJ. LANGENHOVEN 2019
Reevin February en Anja Joubert is onderskeidelik as Mnr. & Mej. Langenhoven aangewys.
DASSE-NETBAL VERWERF BRONS
Die skool se eerste netbalspan het vanaf Vrydag, 8 Maart – Saterdag, 9 Maart 2019, aan die Girls’ High Netbaltoernooi te Franschoek deelgeneem, en puik presteer. Die Dasse eindig derde…
DASSIES SKIET RAAK
Die twee skuts, Anouska Fouché en Johanné van der Vyver, leerders van Hoërskool Langenhoven, het op Saterdag, 23 Februarie 2019 te Klerksdorp, aan die Noordwes-skyfskietkompetisie deelgeneem en uitstekend presteer. Anouska…
DASSE SKOU GOED
Die groepie Dasse het almal pragtig tydens die afgelope Riversdal Landbouskou, wat vanaf 20 – 23 Februarie 2019 plaasgevind het, presteer. Carla Conradie behaal vyf eerste plekke, een derde plek…
NASIONALE TONEELSPELKOMPETISIE
Emmari Gildenhuys, Nadia Enslin, Angelo Bergh, Kristoan Hattingh van Wyk en Armand Lubbe, leerders van Hoërskool Langenhoven, het op Donderdag, 28 Februarie 2019, aan die Nasionale Toneelspelkompetisie se uitdunrondte te…
Hoërskool Strand branderryer na Grommet Games
Martin Mc Carthy van Hoërskool Strand is onlangs vir die Junior Boland Branderryspan van 2019 verkies om vanaf 21 – 24 Maart aan die Sea Harvest Streek Grommet Games in…
Ligbron skuts skiet kolhou by Prysskiet kompetisie
Die Ligbron-skuts het gedurende verlede week aan die Prysskiet 2 kompetisie deelgeneem wat by Hoërskool Ermelo plaasgevind het. Hiermee die Liggies se uitslae (telling tel uit 1600 punte): In die…
Vereeniging Gimnasium atlete na SA Atletiekkampioenskappe
Vereeniging Gimnasium wens die Gimmies-atlete sterkte toe. Shikira Gebhardt en Jason Bowers neem aan die SA Atletiekkampioenskappe deel vanaf 20 tot 23 Maart in Port Elizabeth. Foto: Shikira Gebhardt –…
Worcester Gimnasium spog met puik 2018-matriekprestasies
Die topleerder van Worcester Gimnasium, Hans Klüsmann spog met ‘n gemiddelde van 94.57% in die Nasionale Matriek Eksamen van 2018. Hans het na die hermerk van sy vraestelle hierdie uitstekende…
Worcester Gimnasium kies Mnr en Mej Worcester Gimnasium 2019
Mnr & Mej Worcester Gimnasium 2019 was weer ‘n skouspel van ligte, klank en aksie wat almal se asems weggeslaan het. Vanjaar se skouspel is aangebied deur die bekende Simoné…
St John’s D.S.G. win 2 Galas
St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, had a very exciting week, winning both the Junior School A Gala and, for the second year in a row, the Senior Girls’ Relay Gala.…
Hoërskool Kalahari het nou 3 leerders met 7 onderskeidings
2018 Matric learner from Kalahari, Dionne Langeveldt’s 6 distinctions changed into 7 DISTINCTIONS when the remark results were published last week. CONGRATULATIONS DIONNE! WE ARE PROUD! (Kalahari het dus 3…
Hoërskool Punt Netbal
Hoërskool Punt van Mosselbaai se 2019 Netbalborge (1ste span) het gister die klere aan die spelers oorhandig. Baie dankie aan die volgende borge: Du Toit Lambrechts Inc. (baadjies) TMK Landmeters…
Hoërskool Diamantveld Sportdag Seuns Hokkie
Hoërskool Diamantveld van Kimberley se Diamantveld Sportdag het op 8 en 9 Maart plaasgevind. Die seunshokkie se uitslae is as volg:
Hoërskool Oudtshoorn 1ste Netbalspan presteer
Hoërskool Oudtshoorn is baie trots op hul 1ste netbalspan met hul oorwinning oor Porterville met 26-24. Wel gedaan, meisies!!
Oudtshoorn High School Hockey boys excel
The Junior Hockey boys from Oudtshoorn High School won 6 out of 7 games! They beat :The Settlers 3-0; Milnerton1-0; Belville 4-0; Stellenbosch 2-1; Hermanus High School 1 – O…
Hoërskool Oudtshoorn 1ste rugbyspan presteer
Struisies se 1ste rygbyspan het die afgelope naweek aan ‘n rugbytoernooi op Porterville deelgeneem en het met 22 – 19 teen Hoërskool Dirkie Uys gewen.
Hoërskool Oudtshoorn leerders in Eden Tweekampspan
Hoërskool Oudtshoorn is baie trots op die 2 Struisies, Ninke Griffioen en Anlizé Vermeulen, wat opgeneem is in die Eden Tweekampspan. Die span gaan gedurende die vakansie, van 29 tot…
Hoërskool Upington Omgee-Week
Hierdie jaar het Uppie leerders koekies ingesamel vir KANSA en benodigdhede vir Oasis Ontwikkelings Sentrum. Vanjaar se doelwit van 50 000 koekies vir KANSA is suksesvol bereik met 50 525…
Hoërskool Jan van Riebeeck leerder finalis vir Mej Tiener SA-kompetisie
Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad is baie trots op Jonadrie van Aardt wat ‘n finalis is vir die Mej Tiener SA-kompetisie! Sy neem vanaf 20-23 Maart in Pretoria aan…
Hoërskool Diamantveld Sportdag Netbal
Hoërskool Diamantveld van Kimberley se Diamantveld Sportdag het op 8 en 9 Maart plaasgevind. Die netbal-uitslae is as volg: Diamantveld O/16B vs Upington O/16B 17 – 1 Diamantveld O/19A vs…
Hoërskool Diamantveld Sportdag Dogtershokkie
Hoërskool Diamantveld van Kimberley se Diamantveld Sportdag het op 8 en 9 Maart plaasgevind. Die dogtershokkie se uitslae is as volg: Diamantveld o/16A vs Kimberley Girls High o/16A 1 –…
Hoërskool Adamantia Matriekafskeid
Hoërskool Adamantia in Kimberley het Dinsdag-aand, 12 Maart hul Matriekafskeid by die Horseshoe Inn in Kimberley gehou. Die tema was Enchanted Forest en die matrieks het sommer baie spoggerig gelyk!…
Hoërskool Adamantia bied Christo & Cobus Funksie aan
Hoërskool Adamantia van Kimberley se Mnr. & Mej. Addie-finaliste het op 2 Maart, ‘n dans en ‘steakete’ aangebied. Christo & Cobus Snyman was die gaskunstenaars vir die aand. Die geleentheid…
Glenwood pupil represent KZN in SA National Baseball Championships
Nathan Grobler from Glenwood High School in Durban, has been chosen to represent KZN in the upcoming SA National Baseball Championships that will be held at Londt Park, Port Elizabeth…
Glenwood pupils selected for Port Natal U20 bowling teams
Glenwood High School’s pupils, Jarred Bauristhene, Keagan Bauristhene, Trystan Lassak and Travis Finestone have been selected to represent Port Natal Bowling Association at the S.A. National U20 Championships to be…
Hoërskool Kalahari onderwysers presteer met vak-uitslae
Tydens die Departement van Onderwys in die Noord-Kaap se prysuitdeling wat op 28 Februarie in Kimberley plaasgevind het, is 4 van Hoërskool Kalahari van Kuruman se onderwysers aangewys as die…
Hoërskool Kalahari atlete gekies vir Noord-Kaap Atletiekspan
Tydens ‘n byeenkoms wat op 2 Maart in Upington plaasgevind het, is 4 van Hoërskool Kalahari van Kuruman se atlete is gekies vir die Noord-Kaap span wat vanaf 21 –…
Hoërskool Nelspruit Rhinos Rugby-wynveiling oortref verwagtinge
Op Vrydag, 1 Maart, het Hoërskool Nelspruit Rhinos Rugby ‘n wynveiling aangebied om fondse in te samel vir die jaar se sporttoere. Mnr Sam Segopane van Fincon valuations was die…
Laerskool Mooirivier stel hul inskrywingsvorm vir 2020 beskikbaar
Ouers van voornemende leerders by Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, moet asseblief die ingeslote inskrywingsvorm vir 2020 inskrywings voltooi en aan die skool stuur. Klik asseblief op die skakel om die inskrywingsvorm…
TOKKIES IN NOORDWES-ATLETIEKSPAN
Tien atlete van Laerskool Mooirivier van Potchefstroom nl Lize van Zyl, Elri Koornhof, Martiné van Aswegen, Genna van der Merwe, Christiaan Verster, Twayn Maartens, Jamoré Olivier, Mariné Jacobs, Joël Kriek en…
Boland Hockey selects Paarl Boys’ High coach for IPT
Rowan McLachlan, Old Boy and newly appointed Head of Coaching at Paarl Boys’ High, has officially been selected to coach the Boland Provincial U18B hockey side taking part in the…
Nellies gasheer vir die eerste wintersportbyeenkoms
Hoërskool Nelspruit was gasheer die eerste wintersportbyeenkoms van die seisoen. Na afloop van die Super Interhoër op 27 Februarie, is die meeste van die Nellie-atlete se atletiekseisoen verby en is…
Glenwood rugby vs Westville Boys’ High
On Saturday, 9 March, Glenwood High School from Durban kicked off their rugby season and hosted rivals’ Westville Boys High to kick start the season. The results of the pre-season…
Nellies ryg die medaljes in op Secunda
Mpumalanga se 2019-atletiekkampioenskappe wat verlede Saterdag, 9 Maart, oudergewoonte op Secunda aangebied is, sal vir seker onthou word as ‘n byeenkoms van ongelooflike tye en afstande, asook een waartydens Hoërskool…
OAKDALE-ATLETE OP PAD NA SA’S
Twee-en-twintig atlete van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het op 8 en 9 Maart aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap in die Paarl deelgeneem. Die Oakdalers verwerf drie goue-, drie silwer-…
Hoërskool Punt netbal mik hoog en raak
Die 1ste netbalspan van Hoërskool Punt in Mosselbaai,het die seisoen baie goed afgeskop deur Hoërskool Hermanus met 40-19 te wen tydens hul wedstryd op 9 Maart in Hermanus gespeel is.…
Hoërskool Punt atleet presteer
Baie geluk aan Jordan Jaars van Hoërskool Punt in Mosselbaai, wat in die Wes-Kaap Skole Atletiekspan ingesluit is vir spiesgooi, seuns o/15. Jordan het sy persoonlike beste van 58m tydens…
Primêre Skool Worcester atlete presteer
Primêre Skool Worcester is trots op hul atlete wat aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Die atlete het ook gekwalifiseer om aan die SA Kampioenskappe deel te neem wat die…
Primêre Skool Worcester neem deel aan Wilson Tennistoernooi
Vyf leerders van Primêre Skool Worcester, Albert Nel, Katinka Hanekom, Jaco Nel,Lara van Zyl en Peter Basson het op 2 Maart aan die Wilson Tennis-toernooi op Stellenbosch deelgeneem. Die leerders…
Hoërskool Durbanville netbalspelers presteer
Hoërskool Durbanville se Netbaldogters het die afgelope naweek goed presteer by die Paarl Girls High School Netbaltoernooi. Hoërskool Durbanville se 1ste span het die afgelope paar jaar skoonskip gemaak, maar…
OAKDALERS BOBAAS IN TWEEKAMP
Met die dissiplines van swem en hardloop wat gekombineer word, is drie atlete van die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, vir onderskeidelik die o.15- en o.17 Eden-tweekampspan gekies. Die atlete…
OAKDALE-TOUTREK BLINK UIT
Tydens die SA Toutrekkampioenskap op 8 en 9 Maart op Oudtshoorn, het die Oakdale-toutrekspanne vyf van die ses goue medaljes gewen. Die 440 kg A-span moes na ? taai stryd…
Errie bemeester Karate-kuns
Op Saterdag, 2 Maart, het Luhan Meyer, graad 12-leerder van Hoërskool ERmelo, deelgeneem aan die KSA se Suid-Afrikaanse Kampioenskap vir All Styles. Hier het Luhan deelgeneem in die o/21 84kg…
EHS word beloon tydens Msukaligwa 1-prysuitdeling
Tydens die prysuitdeling van Msukaligwa, is Hoërskool Ermelo beloon met die volgende pryse: ‘n Trofee vir een van die beste presterende skole met 99% slaagsyfer en 74% Baccalaureus. Me. Marita…
Errie-ruiters staan weer uit by verskeie kompetisies
Hoërskool Ermelo leerder, Surika Struwig, en haar perd, Janic Fosfor, is aangewys as Perd van die Skou tydens die Mpumalanga SA Boerperd Kampioenskap. Saam is hulle ook Universele 3 gang…
Errie is deel van o/18 SA-skole se 7’s-rugbyspan
Walter Visser, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies vir die o/18 SA-skole 7’s-rugbyspan. Dié span het vanaf 6 tot 10 Maart aan die Capricorn 7’s- toernooi in Windhoek gaan…





















